Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Xamarin Guest Farm

"Lambertsbaai as 'n klein dorpie is uniek op sy eie en bied sy eie goed aan. Beslis 'n paar goeie eetplekke ook."

Boland, Wes-Kaap

Welgelee Farm Stay

"Sal baie moeite doen om weer daar uit te kom en langer te bly."

Knysna, Wes-Kaap

Elegant Quays Waterfront Apartment

"Knysna is one of the most beautiful places in South Africa."

Weskus, Wes-Kaap

L'Ermitage Quagga Lodge

"Altyd 'n wenner om die Weskus te besoek."

Sederberg, Wes-Kaap

Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek

"It is beautiful. The air is clean. It is far away from the madding crowd."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Klein Boschkloof

"Wil weer gaan kuier."

Vredenburg, Wes-Kaap

10 @ Hout

"Ek beveel dit aan."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Alive @ 4

"Lieflike eetplekke by die see."

Kaapstad, Wes-Kaap

Azura Sleep

"Altyd lekker in Kaapstad."

George, Wes-Kaap

Willow Cottage

"Altyd 'n lekker dorpie. Stukkie hemel op aarde."

Hermanus, Wes-Kaap

@ 15 Fynbos

"Een van die mooiste plekke in ons land. Interessante winkeltjies en goeie winkelsentrums."

Gansbaai, Wes-Kaap

Royal Albatros

"Whale watching on the Ivanhoe is a must."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Altelekker by die See

"Dit is die perfekte plek om vakansie te kom hou."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Die Jacobsdaller

"Onverbeterlik, lekker, mooi en interessant. "

Worcester, Wes-Kaap

De Bergen

"Don't really know the area, but overall experience was good."

Onrus, Wes-Kaap

Senelle Akkommodasie

"Onrus is a beautiful and very peaceful place."

Gansbaai, Wes-Kaap

Zeezicht Guest House

"Gaan eet maar vroeg saans. Daar is nie baie eetplekke nie."

Laingsburg, Wes-Kaap

Herambi Guest House

"Nice sleepover point if you drive from Pretoria. Wimpy is the only sit-down restaurant."

Koringberg, Wes-Kaap

Koringberg Siding Cottage

"Pragtige, rustige, plattelandse dorpie wat sy naam gestand doen. Vriendelike, gawe inwoners."

Tulbagh, Wes-Kaap

Springsteen Secret Garden

"Loved the wine estates and the friendliness of the people."

Kaapstad, Wes-Kaap

Waterways

"That area was very safe and a lot of nice places around and the uber facilities was excellent."

Kaapstad, Wes-Kaap

1 Tivoli

"Ons moet ten minste 2 keer per jaar Kaap toe kom anders kry my vrou onttrekingssimptome."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Sleep @ 74

"Good place to stopover before heading anywhere."

Worcester, Wes-Kaap

At Leisure

"Worcester is 'n pragtige dorp tussen die berge met baie wynplase om te besoek."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang