Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Baie oulike klien dorpie met kunswinkels en restaurante met karakter."
"Beslis 'n toeristedorp. Netjiese dorp, sal graag meer wou sien, maar tyd was min."
"Wonderlike vakansieplek, so skoon. Die paaie sonder slaggate is fantasties, en die mense is vriendelik. Jy kan ordentlik ontspan en uitrus"
"Mooiste plek in die land. Beslis 'n bestemming vir die avontuurlustige reisiger."
"Te veel smouse, as 'n mens hulle so kan noem. Die nota in Voorstrandt se restaurant se kleedkamer oor die kinders wat goedjies verkoop, behoort in ELKE akkomodasieplek opgeplak te word. Ons het Voorstrandt gereeld besoek en het dit baie geniet. Ons was voorheen al op Paternoster en sal moontlik weer eendag daar gaan uitspan."
"Die area het pragtige natuurskoon. Die rustigheid van die area maak dit 'n plesier om daar te bly. Dwarskersbos word ten sterkste aanbeveel vir oornagverblyf of vakansie."
"Dit was heerlik om die inwoners van Struisbaai te beleef - die vissermanne op die hawe was ook 'n wonderlike belewenis. Struisbaai is beslis 'n 'weer besoek' op ons doenlysie."
"Dit is 'n wonderlike plek propvol kultuur en sal enige tyd weer Worcester besoek."
"Ons tyd was fantasties net kort. Sal definitief enige persoon aanraai om dit te beleef."