Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Daar is so baie om te doen en te verken. 'n Pragtige dorp met baie besienswaardighede en lekker dinge om te doen (en eet!)."
"A beautiful town, full of character with lovely walks and we loved the old houses."
"Ons is nog altyd lief vir Robertson, maar ons sal beslis langer moet bly volgende keer."
"Wat julle dalk net kan oorweeg om te noem is dat dit redelik ver van die winkels is en seker maak dat jou inkopies klaar gedoen is voordat jy deurgaan soontoe. Dit sal jou help om seker te maak dat jy klaar koop as jy gaan. Ons vriende het nie so gekoop nie, so ons moes weer uitgery het Swellendam toe en dit is nogal 'n redelike ent van daar af. My man en sy neef kon lekker gaan visvang het terwyl ons langs die see sit en relax het."
"The Paternoster Waterfront should get more exposure. Delicious restaurant menus. Markets. Fun activities for all."
"Langebaan, met sy pragtige see, kan as 'n basis vir ander besienswaardighede en dorpe, bv. die Fossielpark, Darling en Paternoster gebruik word."
"Nie vir persone wat nie in wynkelders belangstel nie. Al die restaurante was oor die langnaweek gesluit."
"It's quiet, peaceful and pleasant. Beautiful beach and a very long stretch of beach to take walks or runs on. Absolutely loved how friendly the people are. Enjoyed the art gallery and the views from the waterfront and shores. Many restaurants and choices of food."
"Daar is 'n paar baie oulike restaurante en winkels in die dorp. Van die meer "local" plekke, soos Old Potter's Inn en The Central, was super bekostigbaar en baie lekker om by te kuier. Ek was nie so ge-wow deur die ander restaurante waar ons geëet het nie. Van die plekke (waar ons op resensie-aanbeveling gaan eet het) was nogals duur en die kos was vir ons groep bietjie "underwhelming". Baie oulik dat die perde die dorp vol stap."
"Had a fab time at the Walker Bay extreme festival and participated in many events."
"Had a great time at the Freedom Market. The new mall close to Wagyu was outstanding."