Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
""The little Jerusalem" is uit en uit sy sout werd as 'n toeristebestemming. Die strande, ons het Santosstrand besoek, is uitstekend. Ons besoek aan die museum was ook uit die boonste rakke. Ons besoek aan die Casino, alhoewel ons slegs die kinders neem vir speletjies, was wonderlik. Die mense in die winkelsentrums, waar ons ook al gegaan het, is uiters vriendelik. Dit was asof ons op 'n ander planeet was."
"The West Coast is a fabulous, scenic destination, but just know that it gets extreemly hot and the wind picks up almost like clockwork at 4 every afternoon."
"Parkering by strande 'n groot probleem gewees, toerisme geriewe en plaaslike mark was heerlik en baie toeganklik."
"Wildernis se strande is baie lekker en toeganklik en baie mooi skoon en veilig. Blyplek en parkering is 'n probleem in piektye."
"Koop genoeg kruideniersware in Sedgefield of Knysna, die plaaslike winkel offer nie juis veel nie."
"Die vismark, die kos is baie lekker en vars, presies wat jy verwag so in die hawe. Uitnemende diens en goeie waarde vir geld. Franskraal Mini Market se draai-roomys, verseker 'n moet vir elkeen."
"On some hot summer days, the beaches at Paternoster look like you are on a tropical island."