Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Plek is baie uitgerek. Nuwe area is meer as 5 km van die winkels af. Nie baie vermaaklikheidsgeleenthede vir die jong klomp nie. Darem is die strand en die see net so bekorend soos altyd."
"Baie vriendelike personeel by besighede en genoegsame voorsorg mbt Covid word getref. Heerlike staproetes."
"Die beste roosterkoeke by die winkel net as jy die dorp inkom, teen billike pryse. Ons het ook die lekkerste T-been gekoop by die plaaslike slaghuis. Albertina, jy het ons stoutste verwagtinge oortref."
"Beautiful seaside town with stunning beach walks. Very dog friendly. West Coast is the best coast!"
"Britannia Bay is a little off St Helena Bay ─, very quiet little place, away from the crowd."
"Struisbaai is die perfekte, rustige vakansiebestemming. Ons het lekker bergfiets gery en gehardloop. Ons was ook baie gelukkig om vir Parrie 2 dae in 'n ry te sien. Dit is altyd lekker om in Struisbaai te kuier."
"Knysna is die dorp waar ek graag my huisie by die see wil hê. Mooi dorp en baie om te doen."
"Die dorpie is pragtig. Ons het wel die aand by the Rude Chef gaan eet en 'n minder aangename ervaring gehad. Ek glo daar is ander plekke wat beter diens sou gelewer het."
"Yzerfontein het baie potential om een van die beste vakansie-oorde te raak."