Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Baie rustige area en vreeslik mooi met die klomp eenderse huisies. Daar is 'n middag windjie, maar dit gaan lê weer saans."
"The beach is fantastic and the water was warmer than the usual freezing conditions in the city."
"Love the area. Have visited on numerous occasions in different parts of Hermanus."
"Dwarskersbos is die pragtigste plekkie! Die rustigheid en asemrowende strande is net wat die siel nodig het."
"If peace and tranquillity are what you're after, coupled with good, artisanal food, then McGregor is the place for you."
"Lieflike dorpie. Naby die twee van die mooiste strande: Arniston en Struisbaai. My favourite area!"
"'n Goeie wegbreek vir die natuurliefhebber. Daar is 'n paar staproetes en maak vir 'n rustige naweek uit die stad. Sal voorstel om ten minste 1 maal in jou lewe McGregor te besoek. Lords Wines is ook in die area en 'n definitiewe móét wanneer jy daar is."
"George is a goeie vakansieplek om te besoek en daar is baie om te sien en om besig te hou. Daar is lekker eetplekke."