Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Ons eerste besoek ooit. Wonderlik as jy net in visvang belangstel maar nie die beste as jy wil swem en sonbaai nie. Die wind het het elk van ons 6 dae gewaai met net een dag se son, en dit in Desember."
"Tulbagh is one of the better wine regions of South Africa and due to its isolation is an undiscovered gem. Go there now, do it!"
"George is super clean, has all the shops you need and is the perfect place, close to the beach, trial running, cycling, hiking, fishing spots. Would love to live there one day!"
"Yzerfontein en die omliggende area bied heelwat om te doen, behalwe net die strand en see. Dis beslis 'n kuier werd - selfs al gaan jy net vir die pragtige sonsondergang!"
"Slaap al baie jare daar en sukkel elke keer om iets lekkers te ete te kry. Ek ry maar my eie saam."
"Ons eerste vakansie in Knysna. Ons verwagtinge oortref. Beste vakansiebestemming nog. Kom beslis weer."
"Ons sal baie graag St. Helenabaai toe wil verhuis. Dit is baie skoon, vriendelik en ons het daar tuis gevoel."
"Goeie weer, oor die algemeen vriendelike diens deurgaans. Baie besienswaardighede ten spyte van COVID inperkings."
"One of our favourite destinations to escape the busy City!"
"Very nice and save journey to travel. People were ver friendly. I would like to came back when they have the kunstefees again. "
"Ons dink daaraan om self daar te koop. Perfekte weer en temperatuur, wonderskone natuur, seewater temperatuur perfek, geen wind, net baie besig oor Desember."