Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Gerieflik naby aan 'n paar ander bestemmings wat die moeite werd is om te besoek, soos Piketberg en Ceres."
"Daar is baie pragtige plekke in en om Kaapstad om te besoek. Plekke soos Houtbaai, Clifton, Kampsbaai en Bloubergstrand is pragtig. Daar is ook baie minder slaggate in die Kaap as in Gauteng!"
"Baie oulike dorp met heelwat klein restuarante, net jammer dat almal met "Load Shedding" nie kragopwekkers het nie. Die Art Hotel is baie mooi maar bietjie duur om in te bly."
"A beautiful part of the world to see. Has a variety of features from seaside to mountains."
"Baie mooi dorpie en bied baie vir 'n toeris om te doen. Het dit baie geniet en sal verseker teruggaan om die ander geleenthede te geniet wat gebied word."
"100 meter weg van Blue Pearl was my, as kind se kuier plek elke Desember 34 jaar gelede."
"We stay lovely as a family. There was enough space and equipment. It felt like home far away from home. I'll definitely come and stay there again. We enjoyed everything. It was top notch smart, elegant and beautiful."
"Meeste moet-sien bestemmings binne 1 uur se ry weg afhangende van verkeer."
"Die pad was nie baie goed nie, maar ek het veilig by my bestemming (De hoop cottages) uitgekom."
"Baie rustige plekkie as jy 'n bietjie wil wegbreek van die stad se gewoel, dis defnitief die bestemming vir jou."
"Klimaat baie aangenaam. Munisipale dienste is uitstaande wat netheid en instandhouding betref."
"Natures Valley is 'n baie spesiale plek - die natuurskoon is ongelooflik. Die ligging van die see, meer berge en woud is regtig iets besonders."
"Ons hou baie van die dorp. Mense is vriendelik en die eetplekke is lekker gesellig. Baie om te sien."