Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Pragtige dorp met vriendelike mense en baie te sien en te besoek."
"Mooi omgewing, ons was op pad van blomme N7 na Kaapstad. Het als so geniet. Wonderlik."
"I love Hermanus, it isn't too far away from CPT and has so many spectacular views and amenities to offer tourists."
"Ons was verwittig van inbrake in Paternoster te Loeriesfontein deur 'n gereelde besoeker/werker daar."
"Gaan eet gerus by die Black Swan restaurant. Beste kos wat ek in 'n lang tyd geëet het en waarde vir geld."
"Wild and beautiful coast, close to West Coast National Park and the Weskus Padstal - what's not to like?"
"Tyd het hier stil gaan staan. Pragtige, mooi skoon dorpie. Sal altyd 'n plan maak om daar te gaan kuier as ek die geleentheid kry."
"Baie kommersieel oor naweke, ouwêreldse rustigheid in die week. Uitstekende, interessante restaurante."
"Dit was my eerste besoek aan Strandfontein en ek was aangenaam verras. Dis 'n pragtige omgewing met 'n heerlike strand om op te stap, groot branders en mooi rotse."
"Die deel van ons mooi land het nou maar eenmaal daai spesifieke "iets" wat mens nie oral ervaar nie."