Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Die dorp is vriendelik en ordelik, rustig en netjies, met lekker restaurante en boekwinkels."
"Witsand is perfectly positioned for day trips to the Karoo or Garden Route or De Hoop Nature Reserve. It has a very temperate climate, with great beaches and views. The estuary is picturesque. There are a variety of things to do so anyone's tastes can be satisfied. If you're looking for something a little quiter than Hermanus or Plettenberg Bay, but still with modern comforts, then Witsand is an excellent choice."
"Ons sal beslis Lambertsbaai weer besoek. Net teleurgesteld dat Muisbosskerm nie oop was nie, maar ons het begrip. Die Weskus Kombuis was 'n goeie tweede keuse!"
"Lovely coffee shop and sweet shop and great wine estates, still has old world charm."
"Swellendam is 'n dorp wat maklik onder reisigers se gunstelinge kan tel. Daar is baie interessante besoekplekke en dit kan as middelpunt gebruik word vir dag-uitstappies na 'n groot hoeveelheid besienswaardighede in die omliggende distrik."
"Huis meer in Franskraal as Gansbaai, maar wonderlik geleë. Geen see-uitsig, maar so naby die strand. Dit was 'n heerlike vakansie!"
"Die mooiste en beste plek in die wêreld. Mense is baie vriendelik en dit is net ’n wonderlike ervaring vir min geld. Stad en strande is pragtig skoon. Daar is iets vir ieder en elk om te geniet."
"Berge en see, wat wil 'n mens nou meer hê? Elke hoek en draai maak 'n mens op jou knee staan uit dankbaarheid om 'n Suid-Afrikaner te wees. Pragtige deel van ons land laat my bewoë."
"Beslis die moeite werd om eendag af te tree op so 'n mooi, rustige en veilige vakansiedorp of om net vakansie te gaan hou."
"In vergelyking met ander dele wat ek gesien het in SA. Is die Weskus die moeite werd om deur te toer, sterk aan te beveel veral in die blommetyd."
"Het vir die eerste keer daar gekuier en gaan definitief weer. Daar is nog so baie om te sien en te ontdek!"