Verified Reviews
Wild Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Wild Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 1886 reviews.
"Die pad na Koffiebaai is baie sleg, vol potholes. Miskien kan hulle iets doen om die paaie 'n klein bietjie beter te maak."
Gxarha (Morgan's Bay), Wild Coast
Morgan Bay Caravan Park"Dis een van die mooiste strande/dele van die Wildekus en voel baie veiliger as Koffiebaai en ander strande. Mooiste natuurskoon en vriendelike mense. Ons sal definitief teruggaan en het al 'n hele paar mense aangemoedig om ook die plek te besoek."
"Great beaches and people. Just stay away from the city center, it's too congested and not very clean."
"Cintsa is stil met lang strande om op te loop. Dit is dierevriendelik en perfek as jy wil wegkom van die besige samelewing en wil rus."
"Something for everybody's taste. Absolutely love the different beaches, drifting with the tide in the lagoon and river, the long walk on the beach to Kwaaihoek, the friendly people. What's not to love?!"
"Pragtige klein afgeleë dorpie; met al die nodige beskikbaar! Die kuslyn en buurdorpies is naby en heerlik om te besoek - noord en suid! Volop voëllewe; verskeie staproetes en riviere!"
Gxarha (Morgan's Bay), Wild Coast
Unit 1 Beach Road"Daar is geen plek in Suid Afrika wat jou so 'n gebalanseerde vakansie bied nie. Pragtige strande, lagoon, kranse, rotse met asemrowende sonsopkoms en -ondergang. There just ain't another place like this."
"Last visited Port St. John’s many years ago. The town is a bit grubby and unkept. The road through flagstaff and Lusikisiki has lots of potholes but manageable. The road to Mthatha is very good. Very pretty area. Worth a visit and stay at N’taba River Lodge."