Verified Reviews
Wild Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Wild Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 1886 reviews.
"Nabygeleë dorpie Bathurst moet beslis besoek word - die Groot pynappel, Pig & Whistle restaurant en Toposcope."
"It's a more peaceful place of Eastern Cape vacation I have been to so far. Not much adventures activities to offer."
Gxarha (Morgan's Bay), Wild Coast
Lagoon View on Inchara Drive"Hou dit soos dit is, skoon en stil."
"Kidd's beach het alles wat jy nodig het. Daar is n dokter en veearts. Die OK hou alles aan wat jy nodig het."
"Ons was ongelukkig te kort daar om ‘n opinie te kan gee - dit is egter goed geleë en ‘n wonderlike oornagopsie langs die Oos-Kus. "
"Stil, nie te ver van Port Alfred, met die mooiste, grootste strande wat jy voor kan hoop! En die tennisbane is baie mooi geleë! "
"Port St Johns die dorpie self is redelik verwaarloos, maar die plaaslike mense daar is vriendelik en behulpsaam. Die omliggende gedeeltes is egter ongelooflik mooi. Die pad na Gecko's Place is sleg, maar hierdie area noord van PSJ is wonderlik!"
Gxarha (Morgan's Bay), Wild Coast
Mitford Hotel"Morgan Bay is the place to be, no other destination can compete with it."
"Little town, not busy over the festive season and a perfect getaway destination if you don't like being part of the buzz. "
"Gonubie is net een woord: vakansie! Heerlike strande en rustige, veilige omgewing."
"Rustige dorpie met 'n stil, veilige strand, selfs in spitstye. Daar was twee dinge om die strand wat wel gepla het. Dit is 'n troeteldiervriendelike strand, maar eienaars maak nie agter hul honde skoon nie ten spyte van gratis sakkies by die ingang. Die badkamers is smerig selfs volgens strandbadkamerstandaarde."
"Seafield has a lovely beach and safe river mouth and an added bonus is it has a dog-friendly beach."
"Dink sterk daaraan om daar dalk 'n plekkie in die son te bekom en te gaan aftree. Die rustigheid is wat die plek spesiaal maak."
"Ons het heerlik by Lala Lapa geëet en ook lekker op die strande gestap met ons hondjies."
"Gonubie is die ideale vakansieplek vir mense wat van stilte hou met 'n pragtige strand en lekker eetplekkies. "