Verified Reviews
Wild Frontier
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Wild Frontier
Rated 4.6 out of 5 based on 3542 reviews.
"Marloth Park is a wonderful destination to stay at for people not looking to drive around every day. The views they offer to the river is a peaceful way to spend the day if you just want to sit on a bench with an outstanding view. "
"Marloth Park was nog elke keer vir ons 'n aangename ervaring. Baie wild kan gesien word, self in die privaatheid van jou eie akkommodasie."
"Ons is absoluut mal oor Marloth Park in die geheel en sal definitief weer soontoe gaan. Die paaie kort egter opknapping."
"Marloth park is 'n baie lekker onspanningsoord sal net graag n winkel wil hê wat bietjie later oop bly maar verder is die natuur waarvoor ons gegaan het."
"Dink hulle moet hul uitkykpunte heroorweeg sodat mens meer kan sien en hulle moet dit meer sigbaar maak vanuit Seekoeiweg deur middel van naambordjies."
"Daar is geen sekuriteit by die ingangshekke nie. Hulle maak die hek oop sonder om te vra vir die rede van jou besoek."
"Siels vernuwend om buite te sit. Koffie te drink. Die nuwe dag te begroet. Die son te sien opkom. Diere wat stil en rustig hulle gang gaan."