Verified Reviews
Willard's Beach
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Willard's Beach
Rated 4.5 out of 5 based on 105 reviews.
"Clean and safe beach. We loved our walks and swims at this beach. Only missed beach equipment from our apartment that was not included in the rent."
"Williard's Beach is uitgewas met die getye saam, so die gevolg is jy swem op die rotse en die branders slaan kwaai. Wees gewaarsku dat daar skerp rotse is wat jou voete sny. Die seewater is egter heerlik warm. "
"Ideaal vir stap langs die see. Veilige wandelpad met toegang direk van die vakansieverblyf."
"Williard Beach het ongelukkig 'n baie onveilige strand geword. Die hele swemarea is 'n klipbank en dit raak onmoontlik om sonder swemskoene te swem. Daar was deurgaans kinders wat kleiner beserings opgedoen het agv die klipbanke in die swemarea."
"Salt Rock is great as jy nie ingestel is op sonskyn en goeie weer nie. As jy klein kinders het kan dit ook moeilik raak as die weer sleg is en die strande nie altyd oop is vir swem nie. Die strande was bv. gesluit van 30 September tot ons vertrek op 8 Oktober weens swak weer en daar was geen lewensredders nie. As jy net wil ontspan, nie op mooi weer ingestel is nie en wil rus, gaan stap langs die kus, microlight vlieg, is Salt Rock great, maar kies dan 'n plek soos Cane Land Spa en Hotel waar jy bederf word."