Verified Reviews
Willowmore
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Willowmore
Rated 4 out of 5 based on 165 reviews.
"We were very surprised and found the little town to be very quaint and charming."
"Dis 'n klein dorpie met paar oulike eetplekkies - maar een middag is genoeg om daar te spandeer."
"Willowmore is een van die lekker dorpies in die Karoo. Hierdie besoek was alreeds ons derde oornag in die klein dorpie. Daar is nie veel om te doen nie, en ek sal ook nie aanraai om alleen rond te loop nie. Baie opportuniste wat rondsluip. Maar die omgewing is pragtig, en die paaie is goed versorg. Willowmore is die ideale bestemming vir rustigheid en naweek wegbreek. Besoek ook die Heritage Lodge en gesels met El-Anne oor die kroeg en geskiedenis. Beslis 'n besoek werd."
"Willowmore is in 'n baie mooi omgewing met vriendelike mense. Dit is naby Meiringspoort en die Baviaanskloof."
"Daar is nie veel aktiwiteite beskikbaar, maar die rustigheid en atmosfeer van die dorpie is 'n groot verskil van die lawaai van die die groter dorpe en stede."
"Willowmore is a little town with some interesting places to eat and local crafts for sale. It's definitely worth an overnight stop."
"Ongelukkig het die dorpie baie agteruitgegaan. Kapoet eetplek is pragtig en verskaf heerlike etes. Na die reën is die omgewing pragtig groen."
"Ons harte het vir ewig in die Karoo agtergebly en Willowmore is definitief een van ons gunstelingbestemmings. Die mense is baie vriendelik en jy voel baie tuis. Die restaurante se kos is uit die boonste rakke. Ons het die lekkerste lamsbredie by die Royal Hotel geëet en dit was baie bekostigbaar. Ons sien altyd uit om 'n aand in Willowmore te vertoef op pad Jeffreysbaai toe."
"Oulike oornag oorstop. Heerlike ontbyt by Kapoet padstal, asook lekker eetgoed soos koeksisters, droëwors en konfyte."
"Covid has taken its toll, but still the best stopover before entering Baviaanskloof."
"Some nice historical items to be seen at local shops and hotel. Town mostly a relic of Apartheid SA. Main attraction is the entrance to the wonderful Baviaanskloof."