Verified Reviews
Winklespruit
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Winklespruit
Rated 4.4 out of 5 based on 124 reviews.
"Alles wat jy nodig het is binne loopafstand! Ry is ook 'n opsie natuurlik. Baie oulik en 'n regte ou seedorpie. "
"Dus baie rustig in Winkelspruit alles wat mens nodig het om weg te breek van die stadslewe."
"Winklespruit is 'n baie klein plekkie. maar is gelukkig naby aan Amanzimtoti wat meer eetplekke het."
"Bied enige iets en alles wat 'n mens nodig het om 'n asemrowende vakansie te kan geniet."
"Wonderlike plek met alles naby wat jy nodig het vir 'n aangename vakansie by die see."
"Die plek is asemrowend mooi. Na aan strande en winkels. Beslis 'n plek wat ek weer sal besoek."
"Baie agter uitgegaan. Die strand is nie te veilig nie. Strand baie vuil maar dis hopelik net te danke aan die ernstige vloed op Dinsdag 10 Oktober 2017."
"Ons nuwe toekomstige bestemming. Sal nooit weer op 'n ander plek gaan vakansie hou nie!"
"Peaceful and nice environment. Even if you don't have personal transport, public transportation is available."