Verified Reviews
Witsand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Witsand
Rated 4.6 out of 5 based on 672 reviews.
"Lekker restaurant teen die see, naby genoeg aan Heidelberg en ander plekke as die weer jou weghou by die see."
"Opvallend daar is geen diefwering voor vensters en deure nie."
"Vandat ek Witsand besoek het, het dit my so aangetrek dat dit een van my gunstelingplekkies geword het."
"Indien jy nie visvang nie, dan kan die dae baie lank raak. Die grootste aantrekking bly die walvisse gedurende walvistyd, buite die periode kan dinge verveeld wees."
"It is the perfect place to stay if you looking for a beautiful view and some peace and quiet."
"Dit is 'n pragtige plek, ons het dit baie geniet daar en sal beslis weer daar gaan vakansie hou."
"Wil nie te veel sê nie, maar dit bly een van die beste vakansieplekke in SA. Stil, baie nice mense en vriende. Met so baie om te doen - van see- en rivierhengel, kite surfing en lekker seekos, eet en kuier, wat meer wil mens op 'n vakansie hê!"
"Dit is n rustige, klein dorpie met 'n paar winkeltjies vir elke dag se nodige. Daar is 'n groot rustige strand en watersport en visvang. Baie lekker."