Verified Reviews
Witsand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Witsand
Rated 4.6 out of 5 based on 672 reviews.
"The Anchorage Beach Restaurant is an absolute must, fantastic friendly owners and food was very nice and great value."
"Mooiste strand wat ons in 'n langtyd besoek het - met die Breederivier wat ook daar is. Baie plek om te stap en te verken. Goeie restaurante, heerlike kabeljous geëet by Anchorage."
"Wonderful whale sighting spot, 91 whales in bay today (aerial spotting), will definitely be back."
"'n Buitelander sal die view baie geniet en oorgenoeg waarde vir hulle geld kry!"
"Beautiful place, but not many amenities for non-boating visitors. Perhaps the area is best visited in summer."
"Ek kom al vir 24 jaar Witsand toe en sal dit vir niks verruil."
"Witsand is my hartsplek. Hierdie keer het ons walvisse gesien. Ongelooflike mooi strand."
"Die 'Mark' se pryse is buitensporig hoog. Witsand kort 'n behoorlike klein winkelsentrum met apteek en supermark maar, aan die ander kant, dalk is die permanente inwoners dalk te min. Die winkeltjie, daar is maar 'n eina. Andersins, 'n mooi plek."
"Witsand huisves die prag van 'n sensitiewe ekosisteem waar die Breederivier inloop in die see. Aktiewe toeriste kan stap, bergklim, trail running, kayak, bootritte, visvang en vele meer in die mooiste omgewing. Ons sal weer Witsand besoek, net redelike verblyf kry volgende keer!"