Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Witsand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Witsand

Rated 4.6 out of 5 based on 672 reviews.

Witsand

Blue Bayou at the Breede River Lodge

"Witsand is 'n baie lekker plek!"

Witsand

Heppie-Nes

"Makeer 'n groot supermark."

Witsand

Waterford Holiday Home

"Fantastic place for fishing, relaxing and that peace of mind. Only 2 shops and one garage so make sure you have everything."

Witsand

Barnacles

"Albei geriefswinkels kan dalk meer moeite doen om groter verskeidenheid produkte aan te hou om vakansiegangers te akkommodeer. Ons moes meer as 1 maal uitry Heidelberg toe vir nodige aankope. Sekere restaurante is buite seisoen gesluit of maak reeds vroegmiddag toe. Kon nie gaan aansit vir aandete. Haarsalon was sekere dae gesluit, en het dan net op bestelling kliënte gesien. Help glad nie inloop-kliënte nie, moes weereens uitry Heidelberg toe (wou net was en droogblaas, het my hairdryer by huis vergeet). Die Anchorage Restaurant is 'n ware juweel op die dorp. Was van 9 uur soggens oop tot laataand en bedien voortreflike etes, vanaf ontbyt tot aandete. Kos is heerlik. Eienaars en personeel baie gasvry en vriendelik. Het heerlik daar geëet en ontspan."

Witsand

Seehuisie

"Witsand is ons as gesin se tiepe van wegbreekplek. Ons verkies Witsand 100%."

Witsand

Kuiergat

"Rustige kusdorpie met eindelose strand, getypoel, rotse, duine, riviermond en rivier. Ietsie vir almal."

Witsand

River View Cottage at the Breede

"Witsand is awesome. Kry altyd vis. Al woon ons waar ons visvang, sal ons kuierplek altyd Witsand wees."

Witsand

The Beach Flat

"Lekker plek met lekker mense."

Witsand

@ The Whales

"The one and only supply store is very expensive."

Witsand

Lawaaiwater

"Hulle sien my weer!"

Witsand

Duinesee

"Lieflike en stil klein dorpie met die lekkerste wafels en roomys ooit!"

Witsand

Duinesee

"Baie mooi en rustige dorp. 'n Moet vir iemand wat stilte soek."

Witsand

The Whale Place

"Witsand is pragtig, lafenis vir die siel!"

Witsand

Suzys Accommodation

"Juweel van die ou Suid-Kaap - nou Wes-Kaap."

Witsand

Uit Die Blou

"A love shop to browse and great eating places. "

Witsand

Net Net Holiday Home

"Gasvryheid van ontvangsagentskap uitstekend."

Witsand

Clivia Cottage

"Just loved the everything about Witsand."

Witsand

Skattebol

"We had never been to Witsand before and we are now hooked!"

Witsand

Witsandhuis

"Witsand is 'n veilige bestemming en 'n toeristevriendelike dorp."

Witsand

Little Kokomo at The Breede River Lodge

"Try the pizza on the Malagas side."

Witsand

Barnacles

"Wanneer jy rus en vrede vir jou siel soek, is Witsand die plek om te wees. Moenie inkopiesentrums of groot winkels verwag nie. Seesand en sonskyn is volop om te geniet."

Witsand

Barnacles

"Witsand is 'n hengelparadys en stappers en fietsryers sowel as watersportliefhebbers kan hulle behoorlik gate uit geniet!"

Witsand

Oloitokitok

"Mooi rivier en baie plekke om boot in water te sit."

Witsand

Beachcomber Holiday Apartments

"Will definitely go again."

Witsand

Oloitokitok

"As jy rustigheid soek is dit die beste plek om te gaan. Het opgemerk dat jou plaaslike besigheidsmense baie vriendeliker is as jou mede besoekers. Witsand is 100%."

Witsand

Barnacles

"Sal definitief weer besoek."

Witsand

The Beach Flat

"Witsand is ’n lieflike vakansiebestemming wat jy sommer met die eerste sien baie van hou en ek sal definitief weer gaan."

Witsand

Nautilus

"We enjoyed the option of walking along the river or the sea!"

Witsand

Oloitokitok

"Witsand se mense is baie vriendelik."

Page
Page 9 - Showing 241 to 270

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers