Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Yzerfontein

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Yzerfontein

Rated 4.7 out of 5 based on 1417 reviews.

Yzerfontein

No17 on Mile16

"Wonderlike en rustige atmosfeer met baie restaurante."

Yzerfontein

Breakaway Apartment

"Stil rustige omgewing."

Yzerfontein

139 Dassen

"So ’n lekker plek."

Yzerfontein

83 Dassen Island

"Heerlike plek. Vriendelike mense en lekker see."

Yzerfontein

Shoes Off - Feet Up

"Jy kan baie lekker stap langs die baie lang strand."

Yzerfontein

Felicia 22

"A hidden treasure."

Yzerfontein

Swept Away Guesthouse

"Baie netjiese, skoon en klein Weskus-dorpie! Heerlike groot swemstrand!"

Yzerfontein

Lugkasteel

"Te min restauarante, geen bootvaarte vir die sonsondergang of na Dasseneiland nie . Die eienaar van die Beaches-restaurant mis ‘n gulde geleentheid om die beste restaurant in die dorp te hê! Blakes en Skuim is ‘n welkome toevoeging tot die dorp."

Yzerfontein

Shoes Off - Feet Up

"Heerlike, rustige vakansiedorp."

Yzerfontein

Isle de Yzer

"Perfekte naweek wegbreek buite Kaapstad."

Yzerfontein

Dolfin House

"Wonderlike plek."

Yzerfontein

Breakaway Apartment

"Lovely quiet and safe town."

Yzerfontein

Raaswater

"Yzerfontein bly die beste, rustigste en mooiste deel van die Weskus. Baie plek vir net jouself tot rus laat verkeer, en moedernatuur waardeer wat min mense deesdae tyd voor kry. Asemrowend. "

Yzerfontein

Maartblom Gastehuis

"Mooiste uitsig oor die dorp vanaf Atlantic Drive, genoeg restaurante en padstalle om te verken, Darling is naby genoeg vir ’n lekker daguitstappie met baie om te verken, maar die ontspanne en rustige atmosfeer en vriendelike mense is die ware prys."

Yzerfontein

Lewens-Essens B&B on C

"Die omgewing klim onder jou vel in."

Yzerfontein

LeRens Haven B&B

"Dit is ‘n pragtige dorp."

Yzerfontein

Atlantic 117

"Yzerfontein has a wonderful Super Spar and awesome bakery near the caravan park."

Yzerfontein

Kaijaiki Country Inn and Restaurant

"Dit is 'n baie lekker vakansiebestemming."

Yzerfontein

Bella Ruste

"Skoon, netjies en rustige plek. Ek sal weer kom kuier."

Yzerfontein

21 on Bakoond

"Everyone is so friendly."

Yzerfontein

Sea La Vie

"Yzerfontein en die omliggende area bied heelwat om te doen, behalwe net die strand en see. Dis beslis 'n kuier werd - selfs al gaan jy net vir die pragtige sonsondergang!"

Yzerfontein

43 Lutie Katz

"'n Pragtige skoon dorp - werklik aan te beveel."

Yzerfontein

42 Lutie Katz

"Ongelooflike mooi ongerepte strande en besonderse seetuine en staproetes teen die see."

Yzerfontein

Stoephuis

"Yzerfontein is 'n heerlike plek met 'n baie mooi strand ook!"

Yzerfontein

Emmaus-On-Sea

"Heerlike vakansie bestemming! Vriendelikste mense!"

Yzerfontein

18 First Avenue

"Ongelooflike mooi dorpie met die mooiste strand."

Yzerfontein

Simply Yzer Self-catering Apartments

"‘n Baie oulike Weskus-dorpie."

Yzerfontein

Swept Away Guesthouse

"Ons sal vir seker Yzerfontein weer besoek. Dis ‘n pragtige dorp met die beste see-uitsig."

Page
Page 22 - Showing 631 to 660

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers