Verified Reviews
Yzerfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Yzerfontein
Rated 4.7 out of 5 based on 1417 reviews.
"Yzerfontein was so bitter lekker. Dit was ons eerste keer en nadat ons verder gegaan het met ons vakansie, het die familie elke keer gesê dat Yzerfontein is die lekkerse plek vir ons familie. Dankie vir julle skoon strand en dorp, asook die mense en die ligging. Ons het veilig gevoel."
"Very friendly town with very helpful community. Love Yzerfontein. Will definitely be coming back."
"Ons het by die rolbalbaan balle gehuur en 'n paar rondtes gespeel. Alhoewel ons nie die sport gewoond was nie, het die klub se mense ons vriendelik verwelkom. Dis 'n moet aktiwiteit. Baie pret!"
"Pragtige, skoon Weskusdorpie met fantastiese strand en volstruisies in die pad, dis uniek."
"Pragtige en skoon dorpie, kort dalk net ekstra restaurante maar dit wat daar is, is waarde vir geld."
"As my kop en hart met mekaar worstel, sal dit beslis 'n opsie wees om te gaan vrede vind."
"Dis 'n dorp waar jy veilig voel en mense is baie vriendelik. Ons tipe vakansiedorp, met eetplekke en 'n Spar, waar jy alles kan kry wat jy van 'n selfsorgvakansie nodig het."