Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Amazing Seaview

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 57, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amazing Seaview is in Yzerfontein en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisigers en vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die 16 Myl-strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 2 suites. Elke suite het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Elke suite het ook 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak.

Die sitarea het gemaklike sitplek met 'n slim-TV en Netflix. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die kombuis is met 'n tweeplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 4 gaste.

Daar is lieflike braaigeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Niel V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal sonder twyfel die geriewe aanbeveel. Dit was lekker om in so 'n skoon fasiliteit te kon bly. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Enigste...
Sien meer
Mrt 2025
Zelda S
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste blyplek. Ons het baie lekker gebly by Amazing Seaview. Skoon, netjies, veilig en mooi see uitsig. Baie vriendelik. Sal beslis aanbeveel.
Mrt 2025
Wd L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ontspan. Sien, hoor en ruik die see. Vriendelik ontvang. Skoon, netjies en goed toegerus. Pragtige uitsig.
Mrt 2025
Ben V
Saam met vriende
5.0
Unieke uitsig oor die see. Wonderlik. Ongelooflike plek en see uitsig. Lieflike staproete reg voor die deur ook na Schaap eiland. En baie gul ontvangs...
Sien meer
Mrt 2025
Jaco M
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut waarde vir geld. Uitsig is asemrowend. Baie stil. Lekker gebly.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joany Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 152

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Lutie Katz-weg 57, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amazing Seaview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 57, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA720422747f1f755f137127c21e35c3fb5fae581212fd85a7717901f9f99b733f153ac0186dab1e22c67f30a3629971b1d7c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 152 5 1 5 57 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.351229014402 18.148044772387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011