Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Á Bientôt

Selfsorg
Di.
22ste22Apr
Wo.
23ste23Apr
Do.
24ste24Apr
Vr.
25ste25Apr
Sa.
26ste26Apr
So.
27ste27Apr
Mo.
28ste28Apr
Di.
29ste29Apr
Wo.
30ste30Apr
Á Bientôt
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat hierdie vakansiehuis in 'n kompleks (Die Kom) geleë is wat deur 'n beheerliggaam bestuur word en geen geraas of partytjies van enige aard word geduld nie. Ons behou die reg voor om enige besprekings te kanselleer sonder terugbetaling indien hierdie reëls deur enige gas oortree word.

Gaste moet asb. met respek optree.

Partytjies en harde musiek is verbode. Indien gaste hulself sleg gedra, kan die verteenwoordiger die bespreking kanselleer en gaste vra om die perseel te verlaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduikerstraat 1, Die Kom 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA719d86c288832bc313e9bbbebed771c2dbf85bd4a87beb583199ba99ba1eaae03e5da415d52a878f8d4afb5ab2325795d780?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1 Seeduiker Street 8 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.8089404 17.890884284096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011