Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

105 Sandy Point

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 105, Sandy Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

105 Sandy Point is 'n kamer met 'n privaat ingang, verbonde aan die eienaar se huis in Sandy Point in St Helenabaai, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die kamer het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer is ook ingerig met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Buite op die balkon is daar 'n klein etenstafel en 'n sonstoeltjie. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek sowel as direkte toegang tot die strand vanaf die eiendom. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Haardroër

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 105 Sandy Point
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dianne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Kusweg 105, Sandy Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink 105 Sandy Point het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 105, Sandy Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc100211f8c1e2e3bdf87dfc621546993234a927af0ef829c6cc7227603fb20d7f0d7d624652c4232b33324f081e50cef9fc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 105 Beach Road Sandy Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7356136 18.0038083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang