105 Sandy Point
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 105, Sandy Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
105 Sandy Point is 'n kamer met 'n privaat ingang wat aan die eienaar se huis in Sandy Point in St Helenabaai, Wes-Kaap grens. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Buite op die balkon is 'n klein etenstafel en sonstoele. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar, asook direkte toegang tot die strand. Die eenheid is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dianne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kusweg 105, Sandy Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink 105 Sandy Point het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 105, Sandy Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap