Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 @ Olckers

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Stephen B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

We enjoyed all our time. We had an awesome time, very safe located. We as a family will surely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rozanne
11 @ Olckers
Dit was heerlik om jou te ontmoet! Dankie vir die mooi woorde en kom kuier gerus weer vir ons!

Jody D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Veilig en rustig, goed geleë, en pragtige woonplek. Die perfekte akkommodasie om naby aan al die bekende aantreklikhede te wees, sonder die skares mense by die groter dorpe in die Tuinroete. Baie netjies, goed toegerus en die vriendelikste gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rozanne
11 @ Olckers
Baie dankie. Kom kuier gou weer!

Maryna S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Sal beslis weer besoek. Ons het heerlik gebly. Die plek is uiters netjies en het ongelooflike goeie, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rozanne
11 @ Olckers
Dankie Maryna. Hoop jul kom kuier gou weer!

Gert J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Mooi plekkie binne loopafstand van die see. Die woonstel is binne loopafstand van die see geleë. Dit het moderne afwerkings en is smaakvol gemeubileer. Daar is 'n skottelgoedwasser, groot dubbeldeur yskas, wasmasjien en tuimeldroër binne in die woonstel. Alles nuut en van goeie gehalte. Gasvrou was baie behulpsaam en het gereeld ingeloer via WhatsApp om te vra of ons iets nodig het. Die stort was lekker groot met 'n goeie stortkop. Waarvan ons nie gehou het nie: Die blindings in die woonstel was lanklaas afgestof. Die slaapkamer se kaste is baie vuil aan die binnekant en is lanklaas uitgevee. Ons het eerder niks uitgepak nie. Met ons aankoms was daar was 'n paar dooie miere in elke kamer gewees. Ons het dit maar uitgevee en die Gasvrou in kennis gestel van dit. Die kussings op die bed het 'n klein bietjie hondehare op gehad en een lang menshaar (nie een van ons s'n nie).

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Rozanne
11 @ Olckers
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly jy het jou kuier geniet. Ongelukkig by die see (so teen aan) moet mens gereeld vensters toe hou want klam dadelik aan met see lug. Veral as weer 4 seisoene maak in 1 daggie. Maar ons sal verseker plan maak met stof wat inkom en aanlê, dankie.

Neil D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

A short family breakaway to Reebok. Very comfortable accommodation and a very attentive and considerate hostess (Rozanne) made for a pleasant stay. The unit is very well equipped with a dishwasher, washing machine and even a Nespresso coffee pod machine. Will definitely recommend and like to make use of this accommodation in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rozanne
11 @ Olckers
Thank you for your kind words and appreciation. We enjoyed having you here! Hope to see you again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rozanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 200
R2 200 R1 430
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 430
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olckersweg 11, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bfe46e100161be6ea7d73539f9647b9158af9c5d55b8fc49d4794057afa8ac834174d7e5c731c0847951f6d01d5324c1846?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 430 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 11 Olckersweg Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.076953936496 22.173174206664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang