11 @ Olckers
Kry 40% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Mrt 2025 tot 23 Apr 2025.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olckersweg 11, Reebok, 6503, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 900R1 740 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
11 @ Olckers is 'n knus selfsorgwoonstel met moderne kenmerke in Reebok. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek aangesien dit net 'n straat van die strand af geleë is.
11 @ Olckers A bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
11 @ Olckers B is 'n knus selfsorgwoonstel met moderne kenmerke in Reebok. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek aangesien dit net 'n straat van die strand af geleë is.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n groot slaapbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n braai, etenstafel en 'n sambreel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rozanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Olckersweg 11, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink 11 @ Olckers het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olckersweg 11, Reebok, 6503, Wes-Kaap