Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Mountain Stream

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Elsabe C
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Paar dae oornag saam man en twee volwasse kinders oppad lughawe toe. Baie lekker verblyf op hoewe in Gordons Bay omtrent so 5 km van winkelsentrums en strand. Daar is paar mak diere wat ons kon appels voer en vryf. Eienaar het seker gemaak dat Kolkol warm is op ons aankoms sodat ons dit dadelik kon geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Excellent place highly recommend! As always, excellent service. Ewald and his wife are the best hosts. When you arrive, you always feel welcome. It's our 4th visit to 11 Mountain Stream and we are never disappointed. The free grazing farm animals are a big plus point. Pre-heated Hot Tubs make the atmosphere relaxing and you can just sit back and enjoy the view. We will always highly recommend 11 Mountain Stream. Thank you, Ewald, we will see you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ewald
11 Mountain Stream
You are such a loyal guest and we love having you here and talking to you and your husband. To say thank you, we would like to offer one night complimentary. Again, thank you.

Beaula S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Would recommend to everyone. Was one amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very beautiful experience. Amazing. We had such a wonderful time. Loved being around the animals. Very peaceful and calm environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ewald
11 Mountain Stream
Baie dankie, ons book lounge is ook nou klaar.

Micaela C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Die beste, sal definitief terug wees vir nog langer as 3 dae. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ewald
11 Mountain Stream
Baie dankie en sien uit om julle weer te sien.

Oriel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Owners are very friendly and helpful. Had a wonderful stay. We enjoyed our stay. It was worth the money. Kids enjoyed the animals and the hot tub. Just very cold at night and I would recommend people to take extra blankets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ewald
11 Mountain Stream
Thank you for your kind words and please keep in mind that we do have extra bedding on request.

Reynet R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Fantasties. Ja, baie geniet, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ewald
11 Mountain Stream
Baie dankie.

Jean B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Rustig en ideaal vir 'n kort wegbreek van die huis. Sal beslis weer gaan. Ons wil baie dankie sê vir die heerlike besoek by julle plek. Dit was die ideale naweek wegkruip huis vir ons. Ons het ons tuis gevoel vanaf die oomblik wat ons ontvangs het. Die vriendelike diere was vet pret vir die kinders. Baie dankie vir alles.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ewald
11 Mountain Stream
Baie dankie, hoop ons sien julle gou.

Andrew N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Unique and peaceful. Very nice. Animals make it more special. The hot tub was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ewald
11 Mountain Stream
Thank you, and we are happy you had a good stay.

Merlisha A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dit was baie lekker rustig, dit was lekker wegbreek. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ewald
11 Mountain Stream
Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ewald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R911
R 911 R 547
per nag, vir 2 mense
Vanaf R911
R 911 R 547
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Stream-weg 11, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3398749bf25777ef1de57d2ed91304c5ac65a906dc79f73224c279250505cd91c3ff0dd7bd54fd2892a2979379028ec18e71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R911 nouVanaf R546 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 11 Mountain Stream Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.146197909647 18.897369007556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang