113 on Robberg
Beskrywing
Dié kamer bied verblyf aan 1 volwassene en beskik oor ’n enkelbed. Die kamer het ’n privaat ingang, buitesitplek met ’n binnehof-uitsig, ’n en suite-badkamer met ’n stort, ’n klein etenstafel of lessenaar met 1 stoel, ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n DVD-speler. Die eenheid het ’n plafonwaaier en verwarmer. Daar is ook ’n kombuisie met eetgerei, breekware, ’n wasbak, yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Volledige ontbyt is teen 'n addisionele koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Tuinkamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor ’n koningingrootte-bed. Die kamer het ’n privaat ingang, buitesitplek met ’n tuin-uitsig en ’n en suite-badkamer met ’n stort, etenstafel vir 2, platskerm-TV met DStv, DVD-speler, plafonwaaier en verwarmer. Daar is ook ’n kombuisie met eetgerei, breekware, ’n wasbak, yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Volledige ontbyt is teen 'n addisionele koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die kamer het ’n privaat ingang, buitesitplek met ’n tuin-uitsig en ’n en suite-badkamer met ’n stort, spieëltafel, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, DVD-speler, plafonwaaier en verwarmer. Daar is ook ’n kombuisie met eetgerei, breekware, ’n wasbak, yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Volledige ontbyt is teen 'n addisionele koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gesinskamer bied verblyf aan 4 volwassenes, en beskik oor ’n ekstra lang koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die kamer het ’n privaat ingang, buitesitplek met ’n binnehof-uitsig, ’n en suite-badkamer met ’n instapstort, klein sitarea met ’n 40" Smart platskerm-TV met DStv en ’n DVD-speler. Die eenheid het ’n plafonwaaier en verwarmer. Daar is ook ’n kombuisie met eetgerei, breekware, ’n wasbak, yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster en eetarea met sitplek vir 4.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Volledige ontbyt is teen 'n addisionele koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbergweg 113, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang