14 The Shades
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R550.00 per bespreking
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Maksimum 4 persone word in die eenheid toegelaat. Onder geen omstandighede mag daar meer as die maksimum persone in die eenheid wees nie. Indien gaste nie by die reël hou nie, sal dit beteken dat die ekstra persone onmiddellik die perseel sal moet verlaat, of die bespreking sal gekanselleer word en geen terugbetalings sal gemaak word nie.
Studente of groepbespreking waar al die gaste onder 21 is word onder geen omstandighede toegelaat nie. Dit is 'n reël van die beheerliggaam. Indien die reëls nie nagekom word nie, sal dit beteken dat gaste onmiddellik gevra sal word om die perseel te verlaat.
Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Rook is verbode in die woonstel. Rook word slegs in die tuin toegelaat.
Die terugbetaalbare breekskadedeposito sal binne 7 dae ná vertrek terugbetaal word indien alles in 'n goeie toestand is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal