14 Victoria Court
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranjestraat 1797, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
14 Victoria Court is 'n gemaklike selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Hentiesbaai, Namibië. Die kompleks is naby die see en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n kusvakansie.
Die drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het gemaklike sitplek en ingeboude braaigeriewe.
Gaste het toegang tot 'n dubbelmotorhuis met genoeg parkeerplek, 2 diepvrieskaste en 'n wasmasjien. Die huis het 'n alarmstelsel, 'n veiligheidshek wat die gang en slaapkamers beveilig en diefwering.
Kamer-opset
Kenmerke
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anke Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Oranjestraat 1797, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink 14 Victoria Court het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranjestraat 1797, Hentiesbaai, 0000, Erongo