Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

155 Hermanus Beach Club

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Verona Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 102

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 16 resensies vir 155 Hermanus Beach Club
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Abigail P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail P
Saam met vriende

Awesome.

We had an awesome time and didn't want to leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clyde O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde O
Gesin met klein kinders

Fantastic stay!

Our stay was fantastic. Children and family enjoyed themselves. Everything was in working order. Just a pity it only had YouTube and Openview to watch on the TV. Netflix was not working. Other than that, the unit has uncapped WiFi and the view of the ocean is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzaan K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan K
Gesin met klein kinders

Ons was in hermanus vir 'n skool byeenkoms. Dit wat lekker naby aan die skool en winkels met n mooi see uitsig.

Ingangsroete is nie great nie, maar sodra jy binne die kompleks kom, is als vergete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marck F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marck F
Gesin met klein kinders

Yskas ryk na ou vleis, neem aan dit is hoekom daar so baie muggies in die woonstel was, en geen water, kon nie stort.

Met aankom was die waterdruk baie laag, so dat jy onder die stortkop moet staan dat die druppels op jou val. Saterdag en Sondag geen water, volgens Verona het die bure vir haar verduidelik dat daar 'n kraan buite is wat kinders nou en dan toedraai, en dan het die woonstel geen water. Ek het voorgestel dat hulle 'n slot op die kraan sit vir toekomstige gaste. Die reuk van die yskas het ook nie gehelp nie. Die woonstel self is netjies, maar met daai goedjies was dit redelik ongerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Erik L
Gesin met klein kinders

Baie mooi perseel, verkeerde ligging ongelukkig.

Ons was jare terug ook by Hermanus Beach Club en het dit vreeslik geniet en dit was maar die rede om weer soontoe te gaan. Alles is 100%, behalwe vir die veiligheidsaspek. Die informele nedersetting grens reg aan die Hermanus Beach club. Die pad tot by die ingang sit die informele nedersetting vir ongeveer 300 m tot op die pad voor mens by die hekke kom. Daar is baie voete en beweging wat maar bietjie ongemak in terme van veiligheid skep tot mens by die ingang kom.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil J
Gesin met tieners

Baie netjies en die eenheid is goed gelee.

Mooi kompleks en die eenheid is netjies en prakties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delete D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Delete D
Gesin met klein kinders

Very good stay.

Really enjoyed our stay and Verona was most helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony S

Ons het ons naweek geniet op Hermanus Beach Club.

Dit was baie asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanita N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanita N
Saam met vriende

Absolutely beautiful place. Clean, secured and breathtaking views.

Was welcomed by friendly staff. The place has everything you need, from Braai areas, fully equipped kitchens, pools, play areas, beach at your doorstep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bilqees A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bilqees A
Gesin met klein kinders

Homey and safe, close to the pools.

Nice for the family and couples.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luwydin I - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luwydin I
Gesin met tieners

Kuier was baie lekker veral met swembaddens wat oop was. Plekkie was skoon en netjies. Sal definitief plek weer besoek en ook aanbeveel. Dankie.

Die plek het reëls in plek gehad wat dit veilig laat voel het om swembad te gebruik. Social distancing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Colleen B
Gesin met tieners

Very pleasant, though quiet due to Covid.

Unfortunately not many teenagers around to occupy our grandson. It would have been nice to mingle with more people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tesswina T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tesswina T
Saam met vriende

Nice and cosy.

Felt a bit unsafe first the first day with the informal settlement straight opposite the beach club however security was always visible and that was fantastic.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker en snoesig.

Ek het die eerste dag 'n bietjie onveilig gevoel met die informele nedersetting reg oorkant die strandklub, maar sekuriteit was altyd sigbaar en dit was fantasties.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Regan B
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Baie opsies vir aktiwiteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario V
Gesin met klein kinders

Excellent stay and beautiful weather.

We had an awesome long weekend and the weather was lovely. Enjoyed all amenities and had a lovely stay in the comfy unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cafd950456e82c5c9c20e10f2174ec0f6daba7007853eed7d98b0c8eb30cebe0d0faa3397502eb9b45c39a59298fa19837b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Church Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.43636315625 19.216119576557
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem