Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 On Antrim

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antrimstraat 16, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

16 on Antrim is 'n selfsorg-tuinwoonstel in Onrus. Die eenheid is modern en privaat. Onrus is in die aantreklike Overberg-streek van die Wes-Kaap geleë. Onrus lê op 'n seestrook, net 'n paar minute van Hermanus af, tussen berge, riviere, strandmere en die turkoois see.

Die eenheid het slaapplek vir 2 mense en die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n gasstoof, oond en yskas. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 2 stoele.

Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi-toegang is ook beskikbaar. Buite is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek word voorsien.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, begeleide staptogte, bergfietsry en swem in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir 16 On Antrim
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Petri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Antrimstraat 16, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 16 On Antrim het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antrimstraat 16, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NzM5YzA1LTQwNDMtNDE5Yi1hODczLTI0OWYyMWY3ODk3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 16 Antrim Street Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-15:00 10:00 -34.409317305054 19.183023422956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang