17onWellington Suites
Beskrywing
Die Standaard-enkelkamer is ideaal vir 'n enkelreisiger wat vir 'n kort tydperk bly en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Verder is daar 'n waaier, verwarmer, platskerm-TV, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat ingang. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ekstra gaste beloop 'n addisionele koste per persoon per dag.
Die suites sluit nie ontbyt in nie, maar dit is beskikbaar op versoek teen ekstra kost. Dit moet egter voor aankoms bespreek word. Dit sluit 'n kombinasie van 'n gesonde, kontinentale buffet met vrugtesap, jogurt, vrugte, graanflokkies en wit- of bruinbrood, asook 'n heerlike warm ontbyt op bestelling in.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n platskerm-TV, WiFi, 'n eetarea, sitarea en 'n kombuisie wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste het toegang tot 'n binnehof met braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek. Breakfast and housekeeping are available on request.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra gaste beloop 'n addisionele koste per persoon per dag.
Die suites sluit nie ontbyt in nie, maar dit is beskikbaar op versoek teen ekstra kost. Dit moet egter voor aankoms bespreek word. Dit sluit 'n kombinasie van 'n gesonde, kontinentale buffet met vrugtesap, jogurt, vrugte, graanflokkies en wit- of bruinbrood, asook 'n heerlike warm ontbyt op bestelling in.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 2 en suite-slaapkamers en bied veblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n platskerm-TV, WiFi, 'n eetarea, sitarea en 'n kombuisie wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste het toegang tot 'n binnehof met braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek. Ontbyt en 'n skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra gaste beloop 'n addisionele koste per persoon per dag.
Die suites sluit nie ontbyt in nie, maar dit is beskikbaar op versoek teen ekstra kost. Dit moet egter voor aankoms bespreek word. Dit sluit 'n kombinasie van 'n gesonde, kontinentale buffet met vrugtesap, jogurt, vrugte, graanflokkies en wit- of bruinbrood, asook 'n heerlike warm ontbyt op bestelling in.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en het 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n platskerm-TV, WiFi, 'n eetarea, sitarea en 'n kombuisie wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste het toegang tot 'n binnehof met braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra gaste beloop 'n addisionele koste per persoon per dag.
Die suites sluit nie ontbyt in nie, maar dit is beskikbaar op versoek teen ekstra kost. Dit moet egter voor aankoms bespreek word. Dit sluit 'n kombinasie van 'n gesonde, kontinentale buffet met vrugtesap, jogurt, vrugte, graanflokkies en wit- of bruinbrood, asook 'n heerlike warm ontbyt op bestelling in.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wellington-straat 17, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang