18 Dunnage
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunnage-rylaan 18, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
18 Dunnage is 'n selfsorghuis op die luukse Pezula Gholflandgoed in Knysna en bied gerieflike verblyf met pragtige uitsigte.
Dié dubbelverdiepinghuis is geskik vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort en 'n aparte bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die derde en vierde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n kookblad, 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, kookgerei, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke waarop gaste kan ontspan en 'n kaggel. Dié area lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die landgoed.
Daar is veilige parkeerplek en gaste kan 'n potjie gholf gaan speel of die klubhuis se restaurant besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Barnedene Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Dunnage-rylaan 18, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunnage-rylaan 18, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap