Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

180 Degrees Ocean Experience

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 70 resensies vir 180 Degrees Ocean Experience
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anton M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Fantasties.

Ja, baie dankie, sal beslis weer kom.

Bernice S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S

Transcending.

Lovely seafront home didn't lack anything.

Charlotta D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotta D

Asemrowende uitsig, pragtige en netjiese verblyf!

Wow! Wat 'n lekker plek om te bly! Alles wat jy benodig is daar. Ruim, baie netjies, gerieflik en ongelooflike uitsig oor die see. Rus vir jou siel. Hier kom bly ons graag weer.

Roelene S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelene S

Sal weer gaan.

Heerlik ontspannend.

Naomi B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B

Perfekte wegbreek met pragtige view.

Pragtige huis met uitstekende uitsig. Mal oor die bad en die binne braai. Perfekte plek om af te skakel en tyd saam met vriende en familie te spandeer. Dankie aan die gasvryheid. Ons het baie tuis gevoel. Sal die plek hoog aanbeveel vir vriende/familie en sal weer bespreek. Sal ook die cottage wil bespreek net vir my en my lewensmaat.

Najuwa B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Najuwa B

Amazing sea views, fabulous stay.

Firstly just as they said, it was a 180-degree ocean experience, the most amazing sea view. The house was clean and had everything in it. The fireplace in the house made it cozier. We had the most fabulous weekend there, and the weather was just perfect. I would certainly go again and will recommend the place to family and friends.

180 Degrees Ocean Experience se terugvoer

Najuwa is the 5-star guest you would like to share your house with.

180 Degrees Ocean Experience
Mareli D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli D

Heerlik! Gaan beslis weer daarheen.

Ongelooflike goed toegeruste cottage. Die ligging, die veiligheid, die eienares se reuse geskenkpak en die lekkerste, vars gebakte brood in die Wes-Kaap. Wat wil jy meer hê? Werklik 'n twee weke vakansie waar ons kon rus, die see in al sy "moods" kon dophou, stap en sommer net ontspan. Dit was beslis 5-ster-verblyf!

Frans S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S

Puik ligging.

Plek is puik. Trappe op na eenheid is bietjie steil vir ouer mense.

Jaco A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco A

Sal beslis weer gaan.

Wonderlik en baie pragtige plek.

Elize F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F

Goeie view. Netjiese plek.

Die cottage is goed toegerus met alles wat jy sal benodig. Met aankoms het ons 'n pakkie ontvang van die gasvrou. Baie lekker plek - beste view.

Lizelle L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L

Dream home.

Loved every second of our stay! Very accommodating owner and everything we needed was available. The location is absolutely stunning. Spacious home and cottage, both well equipped. Stayed with my family and had a proper recharge. Thank you, Rona.

Marileen R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marileen R

Gesin met groot kinders, alles gehad wat nodig is en 'n inverter wat help vir die a.

Baie lekker gebly, lekker uitsig oor see.

Marius B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Uitsig, ligging en waarde vir geld.

Dit is 'n fantastiese plek om te bly. Asemrowende uitsig, gemaklik, baie goed toegerus met alles wat jy nodig het vir kort- of langverblyf. Rona gaan uit haar pad om haar gaste welkom te laat voel en die verwelkomingspakkie was 'n aangename verrassing saam met die lekker bottel Paarlse witwyn. Die area is baie rustig, stapafstand van die strand, winkels en restaurante. Ons het ook nooit onveilig gevoel nie. Jy hoor die see en jy hoef nooit die stoep te verlaat as jy net wil rustig wees nie.

180 Degrees Ocean Experience se terugvoer

Topklas gaste. Kwaliteit mense.

180 Degrees Ocean Experience
Terence E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence E

Very comfortable, and we would definitely go back there for a third time.

The accommodation was very comfortable. We did notice that there was some mould in the bathroom and that some of the kitchen utensils need to be replaced, but overall it was great.

Sunelle M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle M

Mooi uitsig, netjies en veilig.

Beste vakansieplekkie waar ons al gebly het. Baie mooi uitsig en baie netjies. Alles wat mens nodig het. Baie dankie vir ons goody bag, ons het dit baie waardeer.

180 Degrees Ocean Experience se terugvoer

Kwaliteit gaste... 5 ster mense... altyd weer welkom by ons.

180 Degrees Ocean Experience
Jolene D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene D

Very relaxing and good for the soul. Lovely accommodation.

Didn’t want to leave!

180 Degrees Ocean Experience se terugvoer

5 ster gaste.

180 Degrees Ocean Experience
Jenken Lambrechts L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenken Lambrechts L

Ongelooflik lekker en lekker rustig.

Oja ons het baie lekker gebly en sal dit beslis weer doen.

Edwina A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina A

Wonderlik, die moeite werd.

Ons het so lekker gebly, die huis is stunning en lekker cosy. Ons gaan definitief weer.

Johan W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Sielsrus.

Ongelooflike, rustige seenaweek gehad, presies wat ek nodig gehad het. Sal definitief weer na 180 Degrees Ocean Experience toe gaan en dan net 'n volle week in plaas van 'n naweek. Die ligging kannie beter nie. Ons het in die kleiner cabin gebly en die is geskik vir 'n klein gesin met jong kinder(s) (maksimum 2 volwassenes en 2 klein kinders).

Terence E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence E

Breathtaking, comfortable, relaxing, homely feeling, everything we needed was available.

We had a home-from-home experience. The host was very responsive to any queries we had. An unexpected lovely gift basket. Amenities in Gansbaai easily accessible.

180 Degrees Ocean Experience se terugvoer

5 star guests.

180 Degrees Ocean Experience
Liezl B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

A little piece of heaven.

Rona made us feel so welcome with the personal touches — a welcome basket and on Saturday morning she brought us still-warm rolls! The apartment comes with a breathtaking view of the ocean and had everything we needed to make our trip memorable. Did I mention the view? It will make you forget that you have to return to a 'normal life'. Perfect getaway for you and that special someone.

180 Degrees Ocean Experience se terugvoer

Liezl is 'n 5 stêr gas en ons deel enige tyd ons huis met sulke kwaliteit mense.

180 Degrees Ocean Experience
Elizabeth M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Dit was onvegeetlik.

Asemrowende uitsig en veilige omgewing. Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam. Ek gee Rona 'n top 100%. Baie dankie vir die geskenkpakkie en warm croissants op 'n reënerige dag. Die perfekte wegbreekplek vir 'n gesin of vriende.

Yolande K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Wat 'n avontuur.

Die ligging is perfek en die kliëntediens is uit die boonste rakke. Word wakker met branders in jou ore en gaan slaap met uitsig oor die see langs 'n kaggel en 'n glasie rooiwyn. Dit was net perfek. Alles wat jy nodig het, en nog meer was daar. Baie dankie vir 'n besonderse kuiertjie.

Hilde-marie A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilde-marie A

Heerlik.

Ek sal definitief weer daar bly.

John K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Dit was 'n heerlike wegbreek naweek.

Dankie Rona, jy is die idiale gasvrou en jou plek is fantasties! Sal beslis weer kom.

180 Degrees Ocean Experience se terugvoer

Amazing gaste.

180 Degrees Ocean Experience
Mariette D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D

Extremely fantastic and satisfying.

Vir 'n groep mense wat saam kuier is dit die perfekte huis. Alhoewel daar 'n aparte toilet is, moet ek se dat nog 'n badkamer sou baie goed te pas gekom het. Een badkamer vir al die mense is so bietjie knap. Hierdie huis was goed geskik om fantastiese memories te maak.

Duan E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duan E

Pragtige area en plek. Sal met graagte aanbeveel.

Pragtige plek, netjies met niks meer nodig nie. Voel tuis met ongelooflike uitsig oor see.

Johannes S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Heerlike naweek en perfek geleë.

Sal die plek sterk aanbeveel. Goeie waarde vir geld.

Sue L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue L

Absolutely perfect for a weekend getaway.

Comfortable bed and divine shower with the cutest little deck to watch the waves.

Marinda V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Asemrowend.

Hulle het mens baie bederf en laat mens baie tuis voel.

Hannalize O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalize O

180 Degrees Ocean Experience het die mooiste uitsig. Dit is perfek om saam met familie of vriende te geniet.

Die huis is netjies en skoon. Alles wat mens benodig is reeds daar. Twee kamers het 'n uitsig van die see.

Robert K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K

Fabulous weekend stay.

We had a wedding at Murasie and opted to stay in Franskraal at180 Degrees Ocean Experience. What a fabulous experience it was. We were 6 adults and a toddler. We received a fun gift pack to welcome us. 180 Degrees Ocean Experience is exactly what the name says. 180 degrees ocean view, a stone throw away. We had rainy weather and could braai (barbecue) indoors, play board games and enjoy the stay. We would love return for a sunny stay. Thank you for sharing the beauty of 180 degrees with us.

Hanli P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli P

Sielsvoedende kuier in n pragtige cottage.

Die enigste kritiek: ek wil vir altyd daar bly. Pragtig uitglê, alles daar wat jy kon benodig, uitstekende kommunikasie met eienaar. Wat 'n voorreg. Sal beslis weer daar bly, maar langer volgende keer. Baie dankie.

Vivian H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian H

Lovely space with wonderful views.

Had a fantastic stay at this relaxed holiday home, directly across the road from the rocky shore. Indoor braai makes it perfect even in rainy weather. Please note if you have mobility issues or very small children, there are stairs from the parking bay to the house. Highly recommended!

Susan S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Voel soos huis, pragtig, gerieflik.

Ons het heerlik gekuier. Alles wat nodig is, was daar. Binnebraai is 'n heerlike bonus veral in die winter. Die inverter is baie gemaklik. Uitsig is asemrowend. Gevoel soos by die huis en dan nog 'n sak vol geskenke ook nog.

180 Degrees Ocean Experience se terugvoer

5 stêr gaste hulle sal altyd welkom wees, kwaliteit mense.

180 Degrees Ocean Experience
Anita G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita G

Wonderlike kuier met die mooiste see-uitsig.

Dit was 'n wegbreek vir my en my twee kinders met hul gesinne vir die verjaarsdagviering van my dogter. Dit was gerieflik en baie goed toegerus met 'n pragtige see-uitsig om die siel te kalmeer. Sal verseker weer gaan.

Santie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie K

'n Pragtige netjiese eenheid met perfekte see-uitsig binne 'n tree vanaf die see. Sal graag weer daar oorbly.

Ek en my man en ons Jack Russell het heerlik gekuier! Rona het ons bederf met 'n lieflike verwelkomingspakkie en seker gemaak alles is gerieflik en skoon. Ons beveel die eenheid baie sterk aan.

Jennifer B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer B

Lovely flatlet, lovely view, thoroughly enjoyed our stay!

We stayed in the flatlet which is perfect for a couple or a couple with a child. The view is gorgeous and we enjoyed just sitting with a glass of wine on the little deck and watching the fishing boats out at sea. We kept ourselves busy with long walks on the beach and along the footpath towards Kleinbaai. A visit to the Whale Coast Brewery in Pearly Beach was a nice surprise.

Justine B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine B

Baie mooi plek, die uitsig is fantasties. Ek het baie welkom en gemaklik gevoel.

Ek het vreeslik lekker gebly en die uitsig is fantasties. Die veiligheid is goed en ek het baie rustig geslaap.

180 Degrees Ocean Experience se terugvoer

Justine is beslis 'n 5 stêr gas.

180 Degrees Ocean Experience
Rene S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene S

Mooiste uitsig en lekker ontspan.

Lekker gebly. Baie mooi uitsig van woonstel en baie walvisse gesien. Die eetgerei was nie skoon nie en eienaar is laat weet sy sal moet opneem met skoonmaakdiens. Verder geen klagtes en inverter is 'n plus. Mens kom nie eers agter daar is beurtkrag nie.

Norma D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma D

Dis 'n pragtige plekkie met die mooiste uitsig op die see. Sal beslis aanbeveel!

Die vriendelikste eienaar. Plekkie is baie netjies. Geen klagtes nie. Het 'n wonderlike tyd gehad daar.

Helga S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga S

It was a great place to stay.

Will recommend others to stay there.

180 Degrees Ocean Experience se terugvoer

Helga was topklas gaste en sal altyd weer welkom wees.

180 Degrees Ocean Experience
Caroline D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline D

Very restful.

The accommodation had everything we needed. The check in process was easy and Rona still followed up to make sure we arrived safely. She left a bag of goodies for us that was a lovely surprise. Views are awesome.

Dune V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dune V

Baie rustig met 'n pragtige uitsig.

Ons het baie lekker gekuier. Die view was stunning. Die eienaar was baie vriendelik en sy het al die nodige inligting dadelik deur gegee.

Kirsten W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten W

Breathtaking views, stunning location!

We loved our stay as a family at 180 Degrees. The location is excellent, and the house is well equipped and has all the comforts you need. We appreciated the little extras provided by the hosts.

Isabel V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V

Heerlik gekuier.

Privaat en veilig. 180-grade-see-uitsig. Alles was reg met aankoms. Ons baba woef het dit ook baie geniet. Dankie ook vir die geskenkpak.

Maddison-lee B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maddison-lee B

Stunning.

The view is stunning, and the cottage very cosy. I will definitely go back!

Pierre M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M

Amazing stay, great service and hospitality.

Professional communication with personal touch, great view and great stay. Highly recommend.

Fabian R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian R

Awesome.

The perfect house, I'm going again.

Mandy W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy W

Fantasties.

Sal beslis weer besoek.

Helene S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene S

Gevoel soos huis.

Gaan beslis weer kuier.

Jann S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jann S

Asemrowende uitsig.

Pragtig verby. Besoek gou weer.

Jonathan C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan C

Fantastic location and view.

All you need for a vacation with great accommodation.

Cornelle O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle O

Mooiste huis en uitsig.

Ons het heerlik hier gebly! Die view is net die beste en jy kan vir ure op die stoep sit en dit geniet. Die sekuriteit is baie goed. Die huis is ruim en ten volle toegerus. Ons sal vir seker weer wil gaan!

Wynand D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D

Wonderlik.

Pratige see. Franskraal is regtig besonders mooi.

Corinne Le Roux # - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne Le Roux #

Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer wil gaan.

Ons het die mees fantastiese naweek gehad. Alles was net soos ons dit voorgestel het. Asemrowende uitsig oor die see en baie gerieflik en mooi. Die huis was by die see en baie netjies. Alles was perfek en heerlik. Ons kom beslis weer. Wow, wow, wow,

Gareth C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth C

I had an absolutely fantastic stay, the views were absolutely stunning.

The unit was comfortable and clean, I really enjoyed my time looking out from the balcony at the ocean that is literally across the road. My host Rona was helpful and friendly. I'm looking forward to visiting again.

Veronica W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica W

Ek sal sommer hier wil aftree, net die see is hoorbaar en die gasvrou behulpsaam en baie meer nou vir ons!

Die plekkie is vir ons as gesin van 3 uitstekend, groot genoeg, goed toegerus, genoeg hangplekke en muurproppe, loop afstand van die see en baie veilig. Sal altyd my eerste keuse wees. En ons klein hondjie het ook fantastiese uitsig geniet.

Hannalize O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalize O

Die huisie was perfek met die mooiste uitsig. Sal vir seker weer hier bespreek.

Perfekte plek om weg te breek vir 'n naweek of langer.

Janine W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W

Just what we needed, very relaxing.

The cottage was perfect we had lovely relaxing weekend. I would recommend to my friends and family. Rona is an excellent host.

Johan K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Lekker geslaap, restaurant en winkel is loopafstand.

Moes eers borde en pan was voor ons kos kon maak en eet.

Kim K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim K

Was a comfortable stay overall, beautiful location and views.

I will definitely recommend this place to friends/family looking for a cosy, affordable cottage with an amazing ocean view.

Victor H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Victor H

Fantastic location.

Warm welcome and surprise pack.

Willie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Aangenaam, rustig, skoon, voldoen aan verwagtinge.

Die vakansie by 180 Degrees Ocean Experience het aan alle verwagtinge voldoen. Die geskenk wat by aankoms op die tafel gewag het, was 'n aangename verrassing. Alles was baie netjies en skoon. Wat uitgestaan het, was die volgende: Al DStv se Premium-kanale was beskikbaar op 'n werklike groot TV. Al die vertrekke het ordentlike ligte gehad - nie die afskeep 10W-ligte wat in sommige bestemmings aangetref word nie. Die meubels is in 'n goeie toestand en voldoen aan alle behoeftes. Die ligging is onverbeterlik - reg op die strand. Die alarmstelsel werk 100% en die algemene veiligheid van die huis boesem vertroue in. Ons sal definitief graag weer daar wil tuisgaan wanneer ons Franskraal besoek. Voorstelle: Hierdie is geen kritiek nie, net voorstelle vir wat dit mag werd wees, om 180 Degrees Ocean Experience een van die beste bestemmings in Franskraal te maak. Die trappe om toegang tot die huis te kry kan werklik 'n uitdaging wees. My ma van 90 was saam met ons gewees en toe dit gereën het, was dit amper onmoontlik vir haar om vanaf die huis tot by die voertuig te kom. Die trappe is glad en die relings verleen geen ondersteuning nie. Die parkeringgeriewe is nie heeltemal op standaard nie. Ek het vermoed ek moet van die boonste parkering - naaste aan die huis gebruik maak - maar dit was nie vir my moontlik om my voertuig daar op te kry nie. Indien moontlik, kan daar dalk voorsiening gemaak word vir hoë spoed internetverbinding? In vandag se wêreld het dit al amper 'n noodsaaklikheid geword veral as 'n mens in die IT-wêreld werksaam is.

Nicole M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M

It was absolutely wonderful, it really has a wonderful view of the blue waters. It felt like a home away from home.

The host was friendly and we even received a lovely gift and souvenirs to take home. What made it a really peaceful weekend was the fact that the place was not too far from the shops so you could experience peace and quietness, but if you needed to get something it was not far away.

Marelize L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize L

Baie lekker.

Wonderlik, het dit baie geniet en sal definitief daar weer tuisgaan.

Neels D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D

Beautiful location!

Location, location, beautiful views, on the sea, all amenities in cottage.

Carin B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B

Wonderlike kuierhuis. Mooiste uitsig, absolute waarde vir geld!

Gasheer het meer as wat nodig is gedoen om ons verblyf onvergeetlik te maak.

180 Degrees Ocean Experience se terugvoer

Beste gaste wat die kwaliteit kuier en die natuur beslis voorop stel en het huis spotless gelaat.
Julle is altyd weer welkom.

180 Degrees Ocean Experience
Brent R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brent R

Heerlik ontspanne.

Kyk as jy wakker word met die see by jou voete. Nodig jy niks meer nie.

Jaco N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N

Pragtige uitsig!

Goeie ligging met 'n pragtige uitsig oor die see!

Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 211, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58da589a443796967772744649cdf5741624144bd455bc47612be4bd0a58ee9f21729804819a2589c3da89dc007decef293c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 3) 70 5 1 5 211 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.6097201 19.3906264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang