180 Degrees Ocean Experience
Beskrywing
Die oopplan-kothuis het 'n privaat ingang. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond en 'n oondjie. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, en dit lei na 'n stoepie met 'n braai-area en see-uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Vir naweekbesprekings kan gaste reeds Vrydag 11:00 inklok en hoef eers teen Sondag 15:00 uit te klok.
Gaste moet asb. hulle eie linne en handdoeke saambring.
Duvets en kussings word voorsien.
Linne kan teen 'n ekstra fooi voorsien word, maar moet met die eienaar met bespreking gereël word.
Die verblyf het 'n omsetter tydens beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Hoofhuis is geskik vir 8 gaste en het 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en lei na die dek. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n Victoriaanse bad, 'n groot stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die aangrensende leefarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n houtdek met 'n braai-area. Onderdakparkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Vir naweekbesprekings kan gaste reeds Vrydag 11:00 inklok en hoef eers teen Sondag 15:00 uit te klok.
Gaste moet asb. hulle eie linne en handdoeke saambring.
Duvets en kussings word voorsien.
Linne kan teen 'n ekstra fooi voorsien word, maar moet met die eienaar met bespreking gereël word.
Die verblyf het 'n omsetter tydens beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maraisstraat 211, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang