Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

196 Hermanus Beach Club

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
3.9
Marlon M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Was nice and safe, facilities in excellent condition. Weekend was excellent, just intermittent WiFi issues. Otherwise, our favourite place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Excellent. Nice and wonderful view and everything was excellent. Thanks to the owner for letting us in earlier. The beach club will see me again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashlin R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Hoogs tevrede en gelukkig. Dus regtig waarde vir jou geld. Ons het elke oomblik geniet, die rustigheid in die omgewing tot die branders wat ons kon hoor saans. Ons was te kort aan niks in die woonstel nie. Almal was vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zané F
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Naby see, netjies, mooi en veilig. Baie dankie. Ons het heerlik gebly. Stapafstand van die see af. Was lekker om die see te hoor as jy op lê. Alles netjies, baie goeie diens. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Soraya D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Feb 2025

The weekend stay was good and comforting. The stay was enjoyable, and the kids had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Bernette M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2025

Ligging nie ideaal. Die woonstel is gemaklik en die uitsig is pragtig. Kinders het die swembad en putt-putt geniet. Dis jammer dat die plakkerskamp reg langsaan en oorkant die kompleks is. Binne in die kompleks is dit veilig, maar ons het gevoel ons kan nie in die aand uitgaan nie agv die pad huistoe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2025

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Marthinus H S
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Feb 2025

Area was baie teleurstellend met die plakkerskamp reg langs die oord. Blyplek was aanvaarbaar en skoon binne. Balkonvloer was aaklik vuil. Beslis maande laas 'n besem of water en seep gesien.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Agnetha W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pleasant stay. Thank you for a very pleasant stay. The apartment was well equipped, neat and clean. More cleaning products would be appreciated. Maybe you can think of changing the WiFi limit, as it only lasted half a day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2024

Baie lekker gekuier. Die uitsig is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Eenheid 196 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ed474b962ca2479a2b564b3c9e47f709cdc7b590355cc23f52fa55ae39f0b93f69ff9ca7da82ff2c22062d91ee6451f5a7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 17 5 1 4 Church Street Unit 196 Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.436688779428 19.216079163666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang