Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Pause Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sally S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Peace on earth. A place to unwind and enjoy the beauty of nature. We loved the charm that Malgas offers. The accommodation was simple and relaxed. The cottage was well equipped, comfortable and spotlessly clean. We were well informed with directions and functionality aspects for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Sal verseker weer gaan. Baie aangename verblyf gewees. Netjies, goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Dit was baie lekker met 'n mooi view oor die rivier. Die verblyf was baie goed en die plek is netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Ontspannend. Rustig. Privaat. Ons het baie lekker gebly. Die ligging by die rivier is uitstekend met die Trading Post, Boathouse pub en pizzaria, Grunters pub en restaurant en Malgas Hotel almal minder as 10 minute weg. Ons het 'n kragonderbreking ervaar a.g.v. weerlig wat die hele area se krag verbreek het, maar met genoeg kerse en die gasstoof was dit amper asof ons dit nie eens agtergekom het nie. Regtig 'n baie lekker rustige en private plekkie vir 'n naweek of selfs 'n week wegbreek van die stad af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Had a great stay. Really nice cosy little place which had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2024

Perfect. Perfect 4 days stay. Very well equipped, neat cottage. Only things to take with are food and towels. Will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Quiet, relaxing, comfortable and clean. Our stay was very nice, but unfortunately, we couldn't predict the weather, which was cloudy and windy for most of our stay. So, unfortunately, we did not get to braai for fear of setting the brush alight at the back of the cottage. But we did get to relax and do some birding, which was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Pragtig, rustige en veilige omgewing met vriendelike mense. Die uitsig oor die rivier vanaf die stoep is ongelooflik mooi en die afdak verskaf goeie skaduwee. Die braai area is baie mooi maar kan net gebruik word as die wind nie waai nie. Die privaat jettie en grasperk net bo dit is baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anthony R
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Great break for nature lovers. Fantastic location and premises. Would normally have expected towels and tea towels. WiFi password not on premises. Very comfortable beds. Use of canoe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neil F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Wonderful. It is a special place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 251, Lemoentuin, Malgas, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZWMyZDZiLTE1YjAtNGI5Zi05NDAzLTVlM2U4Y2FiMDc5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 4 mense 71 5 1 5 Plot 251 Lemoentuin 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.309006312097 20.618726446099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang