2 Pause Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Duvets en linne word voorsien
Huisreëls
'n Minimum-verblyftydperk van 2 nagte geld tydens laagseisoen en 6 nagte tydens spitsseisoen.
Dié verblyf is nie troeteldiervriendelik nie aangesien die eiendom nie omhein is nie.
Neem asseblief kennis:
Die kraanwater kom uit die rivier, so moet dit asseblief nie drink nie. Bring asseblief jou eie drinkwater saam.
Bring asseblief jou eie handdoeke saam.
Ry sowat 45 km op 'n grondpad om by Malgas uit te kom.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 251, Lemoentuin, Malgas, 6740, Wes-Kaap