21 @ Benade
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Die Kantoor
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Cosy Comfort-eenheid
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Orchid Gesinsuite
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Rose Gesinsuite
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen byeenkomste of partytjies word toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Kontroleer asseblief vooraf die beskikbaarheid van parkeerplek in geval van abnormale vragte of vragmotors, of wanneer plek vir meer as een voertuig per eenheid benodig word. Ons kan nie groot vragmotors, karavane, kampeerwaens en groot sleepwaens akkommodeer nie, aangesien dit parkering en toegang benadeel.
Daarbenewens is daar nou voorsiening gemaak vir noodkrag tydens beurtkrag in die aandsessies en watervoorsiening tydens tekorte.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Benade Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang