Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Dunes Camping

Kampeer/karavaan

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tanya E
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Wonderlike rooiduine kamp ervaring met al die nodige basiese kamp dinge. Ons het heerlik gekamp. Die rustigheid en afwesigheid van ander kampeerders in die nabye was 'n bonus. Die tent se sykante wat gesak kan word om die wind te tem, was baie welkom. Ons het die naggeluidjies en skouspel van die sterrehemel waardeer. Ons bid vir reën dat die wuivende geelgras kan groei wat alles nog mooier sal laat lyk en verligting bring vir die diere en eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le Roux V
1 nag
5.0
Jan 2024

Peaceful, energising, awe-inspiring surrounds. This was the best way to experience the magical Kalahari. Can't wait to go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
21 Dunes Camping
Baie dankie Le Roux vir die wonderlike resensie, jy is altyd welkom by 21 Dunes Campsite. Groete Andre

Marilize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Skitterende kampfasiliteit in uitstekende ligging. 21 Dunes is 'n pragtige kamp in die hart van die mooiste Kalahari. Baie goed uitgedink en toegerus met alles wat jy nodig het. Sonkrag, 'n effektiewe donkie, lekker groot badkamer, kombuisarea met 'n stoep met blindings vir wind en son. Asemrowende sonsopkoms en -ondergang. Sit hierdie plekkie beslis op jou roete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ongelooflik lekker. Ons het ons verblyf baie geniet, jammer dit was so kort. Sal verseker weer daar oorbly as ons weer deur Namibië toer. Debbie, ons gasvrou, is 'n vrou uit een stuk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

A unique and magical place. Red dunes and yellow grass to every horizon. Beautiful sunrises and sunsets. Magnificent stars. Absolute quiet. Great hot showers in a private facility. Evening campfires. Excellent lamb chops. All this and more to be found here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred K
1 nag
5.0
Mrt 2023

Beautiful campsites and fantastic hosts. Two campsites situated on dunes with great views. Clean ablution blocks and the kitchen sink, firewood provided. We had a car breakdown a few metres away from the sites and the hosts did everything in their power to help us sort this out. Will definitely return when back in the region, and recommend it warmly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Weg van die besige lewe onder die sterre met die rooi sand onder jou voete. Baie lekker plek, kinders het dit baie geniet. Skoon en mooi na gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Perfect place to be off. Nice and peaceful place. Very good to relax. Infrastructure is perfect, nearly. A mirror was the only thing which was missed in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

André Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Gemsbok 305, 40 km vanaf Aranos, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8bc5d6905e9b268ee50b7bbb70d1cefc20ce61b8abc015ad7dd3e093d460e74d53522c890126ee20f19e49b02bc752975ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Plaas Gemsbok 305 40 km from Aranos 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.319500355749 18.847815064116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang