21 Dunes Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Gemsbok 305, 40 km vanaf Aranos, 0000, Hardap
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
21 Dunes Lodge verwys na die 21 rooi duine op 'n wild- en skaapplaas in die Kalahari in die suidooste van Namibië. Die plaas is 40 km vanaf Aranos.
Daar is 2 kampeerplekke wat baie ver van mekaar af is en elkeen is op 'n duin met 'n pragtige uitsig oor die plaas en die ongelooflike sonsondergange. Kinders kan lekker op die duine speel terwyl ouers om die kampvuur ontspan.
Die kampeerplekke het elkeen 'n toegeboude badkamer met warm water, sonkrag vir ligte en 'n onderdakkombuis.
Ook 1 selfsorg chalet met 2 slaap kamers en bunker beddens in leef area wat tot 6 persone kan slaap
Kamers het lugverkoeling en daar is n gas stoof en yskas/vrieskas in kombuis. Met buite braai.
Kameeldoringhout en lamsvleis is op die perseel te koop. Gratis WiFi is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
André Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Plaas Gemsbok 305, 40 km vanaf Aranos, 0000, Hardap
- Gaste dink 21 Dunes Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Gemsbok 305, 40 km vanaf Aranos, 0000, Hardap