Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Dunes Camping

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Gemsbok 305, 40 km vanaf Aranos, 0000, Hardap
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

21 Dunes Camping verwys na die 21 rooi duine op 'n wild- en skaapplaas in die Kalahari in die suidooste van Namibië. Die plaas is 40 km vanaf Aranos.

Daar is 2 kampeerplekke wat baie ver van mekaar af is en elkeen is op 'n duin met 'n pragtige uitsig oor die plaas en die ongelooflike sonsondergange. Kinders kan lekker op die duine speel terwyl ouers om die kampvuur ontspan.

Die kampeerplekke het elkeen 'n toegeboude badkamer met warm water, sonkrag vir ligte en 'n onderdakkombuis.

Kameeldoringhout en lamsvleis is op die perseel te koop. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tanya E
Saam met vriende
5.0
Wonderlike rooiduine kamp ervaring met al die nodige basiese kamp dinge. Ons het heerlik gekamp. Die rustigheid en afwesigheid van ander kampeerders i...
Sien meer
Okt 2024
Le Roux V
5.0
Peaceful, energising, awe-inspiring surrounds. This was the best way to experience the magical Kalahari. Can't wait to go back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Marilize B
Saam met lewensmaat
5.0
Skitterende kampfasiliteit in uitstekende ligging. 21 Dunes is 'n pragtige kamp in die hart van die mooiste Kalahari. Baie goed uitgedink en toegerus ...
Sien meer
Jul 2023
Christa D
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Ons het ons verblyf baie geniet, jammer dit was so kort. Sal verseker weer daar oorbly as ons weer deur Namibië toer. Debbie, ons ...
Sien meer
Jun 2023
Ian F
Saam met lewensmaat
5.0
A unique and magical place. Red dunes and yellow grass to every horizon. Beautiful sunrises and sunsets. Magnificent stars. Absolute qu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

André Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Plaas Gemsbok 305, 40 km vanaf Aranos, 0000, Hardap
  • Gaste dink 21 Dunes Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hardap Namibië
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Gemsbok 305, 40 km vanaf Aranos, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8bc5d6905e9b268ee50b7bbb70d1cefc20ce61b8abc015ad7dd3e093d460e74d53522c890126ee20f19e49b02bc752975ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Plaas Gemsbok 305 40 km from Aranos 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.319500355749 18.847815064116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang