23 Ambleside
Beskrywing
Die Kothuis het 'n oopplan-ontwerp en is apart van die hoofhuis. Die slaapkamer-area het 'n dubbelbed en daar is 'n badjie en 'n stort in die badkamer. Daar is gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster en 'n yskas. Die kothuis het 'n privaat stoep met braaigeriewe. Netflix is beskikbaar en gaste kan met hul eie besonderhede inteken. Die eenheid is troeteldiervriendelik, maar daar is nie 'n omheinde area nie. Die voor- en agtertuin kan geskei word sodat diere vrylik kan rondhardloop. Gaste moet net ander gaste moet troeteldiere ingedagte hou.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste en besoekers moet asb. die geraasvlakke laag hou sodat dit nie die bure versteur nie, veral nie tussen 22:00 en 8:00 nie. Dit geld ook vir aankoms en vertrek.
Gaste mag 'n maksimum van 4 besoekers op 'n slag ontvang tydens hul verblyf. Enige ekstra gaste moet vooraf goedgekeur word en 'n ekstra fooi sal gehef word.
Let asb. dat die uitkloktyd 10:00 is.
Wanneer gaste die huis verlaat, is dit hul verantwoordelikheid om te verseker dat die vensters en die deure ordentlik toe en gesluit is om die sekuriteit in stand te hou en weerskade te voorkom.
Gaste is ten alle tye verantwoordelik vir die sekuriteit en veiligheid van hul eie kinders en troeteldiere.
Geen rook word binne toegelaat nie. Buite is daar asbakkies wat gaste asb. moet gebruik.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade wat aan die huis en meubels tydens hul verblyf verrig word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n enkelbed in die leefarea en 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n stoof in. Daar is ook 'n hoë tafel met sitplek vir 3 gaste. Die eenheid is troeteldiervriendelik, maar daar is nie 'n omheinde area nie. Die voor- en agtertuin kan geskei word sodat diere vrylik kan rondhardloop. Gaste moet net ander gaste moet troeteldiere ingedagte hou.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste en besoekers moet asb. die geraasvlakke laag hou sodat dit nie die bure versteur nie, veral nie tussen 22:00 en 8:00 nie. Dit geld ook vir aankoms en vertrek.
Gaste mag 'n maksimum van 4 besoekers op 'n slag ontvang tydens hul verblyf. Enige ekstra gaste moet vooraf goedgekeur word en 'n ekstra fooi sal gehef word.
Let asb. dat die uitkloktyd 10:00 is.
Wanneer gaste die huis verlaat, is dit hul verantwoordelikheid om te verseker dat die vensters en die deure ordentlik toe en gesluit is om die sekuriteit in stand te hou en weerskade te voorkom.
Gaste is ten alle tye verantwoordelik vir die sekuriteit en veiligheid van hul eie kinders en troeteldiere.
Geen rook word binne toegelaat nie. Buite is daar asbakkies wat gaste asb. moet gebruik.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade wat aan die huis en meubels tydens hul verblyf verrig word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel is bo die dubbelmotorhuis geleë en het 'n see-, tuin- en swembad-uitsig. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n oopplan-leefarea met 2 enkelbeddens in die sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n hoë tafel met stoele toegerus. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die eenheid het 'n aparte ingang wat met 'n trap bereik word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste en besoekers moet asb. die geraasvlakke laag hou sodat dit nie die bure versteur nie, veral nie tussen 22:00 en 8:00 nie. Dit geld ook vir aankoms en vertrek.
Gaste mag 'n maksimum van 4 besoekers op 'n slag ontvang tydens hul verblyf. Enige ekstra gaste moet vooraf goedgekeur word en 'n ekstra fooi sal gehef word.
Let asb. dat die uitkloktyd 10:00 is.
Wanneer gaste die huis verlaat, is dit hul verantwoordelikheid om te verseker dat die vensters en die deure ordentlik toe en gesluit is om die sekuriteit in stand te hou en weerskade te voorkom.
Gaste is ten alle tye verantwoordelik vir die sekuriteit en veiligheid van hul eie kinders en troeteldiere.
Geen rook word binne toegelaat nie. Buite is daar asbakkies wat gaste asb. moet gebruik.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade wat aan die huis en meubels tydens hul verblyf verrig word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2,5 badkamers. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed, slegs 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en daar is storte of baddens in die badkamers. Die hoofhuis se kombuis is toegerus met al die nodige toebehore. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met toegang tot WiFi en talle speletjies. Die etenstafel het sitplek vir 8 gaste en is ideaal vir familie-etes. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n sonkamer met veerpyltjieborde. Die huis is net 90 m van die strand af. Let wel dat daar nie satelliet-TV of plaaslike kanale is nie. Gaste kan met hul eie besonderhede by Netflix en DStv Now inteken.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste en besoekers moet asb. die geraasvlakke laag hou sodat dit nie die bure versteur nie, veral nie tussen 22:00 en 8:00 nie. Dit geld ook vir aankoms en vertrek.
Gaste mag 'n maksimum van 4 besoekers op 'n slag ontvang tydens hul verblyf. Enige ekstra gaste moet vooraf goedgekeur word en 'n ekstra fooi sal gehef word.
Let asb. dat die uitkloktyd 10:00 is.
Wanneer gaste die huis verlaat, is dit hul verantwoordelikheid om te verseker dat die vensters en die deure ordentlik toe en gesluit is om die sekuriteit in stand te hou en weerskade te voorkom.
Gaste is ten alle tye verantwoordelik vir die sekuriteit en veiligheid van hul eie kinders en troeteldiere.
Geen rook word binne toegelaat nie. Buite is daar asbakkies wat gaste asb. moet gebruik.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade wat aan die huis en meubels tydens hul verblyf verrig word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ambleside-weg 23, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang