245 on 10th
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10de Straat 245, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R6 386 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
245 on 10th bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Voëlklip in Hermanus, stapafstand vanaf Grotto Beach. Hierdie huis is op 'n dubbelerf geleë en bied 'n groot privaat tuin, ruim binne- en buite-kuierareas en see-uitsigte vanaf die balkon.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Gaste in die derde en vierde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n stort.
Die huis het 'n oopplan-kombuis en -eetarea, 'n TV-sitkamer en 'n sitkamer op die boonste verdieping. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n elektriese oond, kookplaat, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n koffiemasjien in. Daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en skoonmaakmiddels.
Die huis is het ook 'n TV met DStv, WiFi, boeke en strandhanddoeke.
Daar is 2 braai-areas, 'n pizza-oond, etenstafels aan die noordelike en suidelike kant van die huis, draagbare braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 4 voertuie op die perseel. Die huis is troeteldier- en kindervriendelik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 24
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 10de Straat 245, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10de Straat 245, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang