Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 Fleur Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Faure Marine-rylaan, Eenheid 29 Fleur Park, Gordonsbaai, 8051, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

29 Fleur Park is 'n selfsorg-kothuis in die Fleur Park Vakansieoord by die see in Gordonsbaai. Die strandfrontkothuis is naby Harbour Island geleë, net 'n entjie se stap vanaf die strand en spog met 'n wonderlike see-uitsig. Die kompleks is gerieflik naby verskeie restaurante en kroeë geleë.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 gaste.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, gemaklike sitplek en 'n TV. Dié area lei na 'n toegeboude stoep met 'n ingeboude braai.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die kothuis is naby die Strand Gholfklub en Somerset Mall.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 59

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Faure Marine-rylaan, Eenheid 29 Fleur Park, Gordonsbaai, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink 29 Fleur Park het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Faure Marine-rylaan, Eenheid 29 Fleur Park, Gordonsbaai, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f3673de7230e271bf41733ee160872c573796f64005a824c9718f3842c5baa46a52a6a4b6eae1571c9a25d6bf94ce9fa51b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 Faure Marine Drive Unit 29 Fleur Park 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.152786644351 18.861652919327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang