Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 Fleur Park

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R300 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let dat Fleur Park 'n privaat vakansieoord met baie permanente inwoners is. Indien gaste nie die reëls nakom nie sal hulle perseel moet verlaat en alle betalings verbeur.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Die spoedbeperking is 15 km/h.
Karavane, tente, draagbare swembaddens, motorfietse en vierwielmotorfietse is verbode.
Busse en groot bote word nie toegelaat nie.
Dagbesoekers word nie sonder vooraf toestemming toegelaat nie.
Munisipale reëls geld in die oord.
Geen alkoholverbruik word in die strate, op die grasperke of die strand toegelaat nie.
Enige skade sal van die deposito afgetrek word.
Harde musiek, geraas, alkoholmisbruik en dwelmgebruik word nie toegelaat nie.
Stilte moet vanaf 23:00 tot 09:00 gehandhaaf word.
Gebruik die aangewese toegangspaaie na die strand.
Vure word slegs in aangewese braai-areas toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Slegs 2 voertuie word per chalet toegelaat. Parkeer in aangewese areas sonder om ander te blokkeer en moenie op die grasperke ry nie.
Moet asb. nie skulpe, klippe, gruis of bene op die gras los nie.
Geen balspeletjies word tussen huise of naby geparkeerde voertuie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Faure Marine-rylaan, Eenheid 29 Fleur Park, Gordonsbaai, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f3673de7230e271bf41733ee160872c573796f64005a824c9718f3842c5baa46a52a6a4b6eae1571c9a25d6bf94ce9fa51b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 Faure Marine Drive Unit 29 Fleur Park 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.152786644351 18.861652919327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang