Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 on Camps Bay Luxury Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1st Crescent 27, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 725 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

3 on Camps Bay is 'n luukse boetiekhotel in die hartjie van die nuwerwetse Kampsbaai. Die hotel is in 'n doodloopstraat geleë en spog met privaat parkeerplek en 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan en die 12 Apostels.

Die boetiekhotel bied 'n stil toevlugsoord, net 600 m vanaf Kampsbaai se strand, nuwerwetse restaurante, winkels, Theatre on the Bay en oulike koffiewinkels.

Gerieflike verblyf word in 16 gastekamers aangebied. Die kamers is individueel versier en het en suite-badkamers, lugversorging, TV's met sekere DStv-kanale, haardroërs, WiFi, koffie- en teemaakgeriewe en kluise. Die kamers is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Gaste is welkom om op die sonstoep of swembaddek te ontspan en die ongelooflike sonsondergange te geniet. Die groot, boonste oopplan-verdieping met sy gemaklike rusbanke is die ideale plek om te ontspan en 'n boek uit die hotelbiblioteek te lees.

Die ligging bied toegang tot besienswaardighede in die omgewing, soos die Tafelberg-kabelkar, V&A Waterfront en Clifton se strande.

3 on Camps Bay Luxury Accommodation bied luukse ontspanning aan sakereisigers of vakansiegangers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1st Crescent 27, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 on Camps Bay Luxury Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1st Crescent 27, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02548d04a30e3465d3fdd6a5b67704ae341610cd77722c367ed69567b3bdbe600b389c8cdca5869cdc5cbb8482b3dd68c0e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 725 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 27 1st Crescent Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.958626673143 18.378904993254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang