Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 on Camps Bay Luxury Accommodation

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R 2 420
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié standaardkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, WiFi, 'n kluis en koffie- en teemaakgeriewe. Twee enkelbeddens is op versoek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

- Die balans van betalings moet 40 dae voor aankoms betaal word en 100% deposito sal gehef word vir alle besprekings wat minder as 40 dae voor aankoms gemaak word.
- 'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word by inklok getoon.
- Geadverteerde tariewe en minimum verblyftydperke is seisoenaal.
- Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n verpligte skoonmaak in die middel van die verblyf noodsaak met skoon linne; dit sal teen ekstra koste wees.
- Die eiendom het 'n terugbetaalbarea breekskadedeposito. 'n Bespreking sal op jou kredietkaart gemaak word.
- Tariewe word per dag gehef.
- 'n Administrasie- en skoonmaakfooi word per bespreking gehef.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Klassieke kamer
Vanaf
Vanaf R 2 845
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Klassieke kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, WiFi, 'n kluis en koffie- en teemaakgeriewe. Twee enkelbeddens is op versoek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

- Die balans van betalings moet 40 dae voor aankoms betaal word en 100% deposito sal gehef word vir alle besprekings wat minder as 40 dae voor aankoms gemaak word.
- 'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word by inklok getoon.
- Geadverteerde tariewe en minimum verblyftydperke is seisoenaal.
- Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n verpligte skoonmaak in die middel van die verblyf noodsaak met skoon linne; dit sal teen ekstra koste wees.
- Die eiendom het 'n terugbetaalbarea breekskadedeposito. 'n Bespreking sal op jou kredietkaart gemaak word.
- Tariewe word per dag gehef.
- 'n Administrasie- en skoonmaakfooi word per bespreking gehef.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Premier-kamer
Vanaf
Vanaf R 3 045
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Premier-kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, WiFi, 'n kluis en koffie- en teemaakgeriewe. Twee enkelbeddens is op versoek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

- Die balans van betalings moet 40 dae voor aankoms betaal word en 100% deposito sal gehef word vir alle besprekings wat minder as 40 dae voor aankoms gemaak word.
- 'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word by inklok getoon.
- Geadverteerde tariewe en minimum verblyftydperke is seisoenaal.
- Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n verpligte skoonmaak in die middel van die verblyf noodsaak met skoon linne; dit sal teen ekstra koste wees.
- Die eiendom het 'n terugbetaalbarea breekskadedeposito. 'n Bespreking sal op jou kredietkaart gemaak word.
- Tariewe word per dag gehef.
- 'n Administrasie- en skoonmaakfooi word per bespreking gehef.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Superior-kamer
Vanaf
Vanaf R 3 630
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Superior-kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, WiFi, 'n kluis en koffie- en teemaakgeriewe. Twee enkelbeddens is op versoek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

- Die balans van betalings moet 40 dae voor aankoms betaal word en 100% deposito sal gehef word vir alle besprekings wat minder as 40 dae voor aankoms gemaak word.
- 'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word by inklok getoon.
- Geadverteerde tariewe en minimum verblyftydperke is seisoenaal.
- Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n verpligte skoonmaak in die middel van die verblyf noodsaak met skoon linne; dit sal teen ekstra koste wees.
- Die eiendom het 'n terugbetaalbarea breekskadedeposito. 'n Bespreking sal op jou kredietkaart gemaak word.
- Tariewe word per dag gehef.
- 'n Administrasie- en skoonmaakfooi word per bespreking gehef.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luukse kamer
Vanaf
Vanaf R 4 290
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Luukse kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, en 'n privaat stoep met uitsigte oor die see en op die berg. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, WiFi, 'n kluis en koffie- en teemaakgeriewe. Twee enkelbeddens is op versoek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

- Die balans van betalings moet 40 dae voor aankoms betaal word en 100% deposito sal gehef word vir alle besprekings wat minder as 40 dae voor aankoms gemaak word.
- 'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word by inklok getoon.
- Geadverteerde tariewe en minimum verblyftydperke is seisoenaal.
- Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n verpligte skoonmaak in die middel van die verblyf noodsaak met skoon linne; dit sal teen ekstra koste wees.
- Die eiendom het 'n terugbetaalbarea breekskadedeposito. 'n Bespreking sal op jou kredietkaart gemaak word.
- Tariewe word per dag gehef.
- 'n Administrasie- en skoonmaakfooi word per bespreking gehef.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Selfsorg Tuinkothuis
Vanaf
Vanaf R 5 135
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tuinkothuis het 'n stoep met 'n uitsig oor Leeukop en die lowerryke groen tuin maak dit ideaal vir 'n gesin of groep van 4 tot 5 gaste. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n kombuis, sitarea en eetarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

- Die balans van betalings moet 40 dae voor aankoms betaal word en 100% deposito sal gehef word vir alle besprekings wat minder as 40 dae voor aankoms gemaak word.
- 'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word by inklok getoon.
- Geadverteerde tariewe en minimum verblyftydperke is seisoenaal.
- Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n verpligte skoonmaak in die middel van die verblyf noodsaak met skoon linne; dit sal teen ekstra koste wees.
- Die eiendom het 'n terugbetaalbarea breekskadedeposito. 'n Bespreking sal op jou kredietkaart gemaak word.
- Tariewe word per dag gehef.
- 'n Administrasie- en skoonmaakfooi word per bespreking gehef.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Executive-suite
Vanaf
Vanaf R 5 560
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Executive-suite het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n dubbel-instapstort en 'n bad, en 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die see. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, WiFi, 'n kluis en koffie- en teemaakgeriewe. Twee enkelbeddens is op versoek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

- Die balans van betalings moet 40 dae voor aankoms betaal word en 100% deposito sal gehef word vir alle besprekings wat minder as 40 dae voor aankoms gemaak word.
- 'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word by inklok getoon.
- Geadverteerde tariewe en minimum verblyftydperke is seisoenaal.
- Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n verpligte skoonmaak in die middel van die verblyf noodsaak met skoon linne; dit sal teen ekstra koste wees.
- Die eiendom het 'n terugbetaalbarea breekskadedeposito. 'n Bespreking sal op jou kredietkaart gemaak word.
- Tariewe word per dag gehef.
- 'n Administrasie- en skoonmaakfooi word per bespreking gehef.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luukse tweeslaapkamer-selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R 6 600
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n luukse tweeslaapkamer-eenheid wat vir selfsorg toegerus is. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, WiFi, 'n kluis en koffie- en teemaakgeriewe. Twee enkelbeddens is op versoek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Die balans van betalings moet 40 dae voor aankoms betaal word en 100% deposito sal gehef word vir alle besprekings wat minder as 40 dae voor aankoms gemaak word.
- 'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word by inklok getoon.
- Geadverteerde tariewe en minimum verblyftydperke is seisoenaal.
- Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n verpligte skoonmaak in die middel van die verblyf noodsaak met skoon linne; dit sal teen ekstra koste wees.
- Die eiendom het 'n terugbetaalbarea breekskadedeposito. 'n Bespreking sal op jou kredietkaart gemaak word.
- Tariewe word per dag gehef.
- 'n Administrasie- en skoonmaakfooi word per bespreking gehef.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 725
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1st Crescent 27, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02548d04a30e3465d3fdd6a5b67704ae341610cd77722c367ed69567b3bdbe600b389c8cdca5869cdc5cbb8482b3dd68c0e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 725 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 27 1st Crescent Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.958626673143 18.378904993254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang